Erediens 4 Oktober 2020 – Eks 20:1-17: “Afgode?”
Afgode? Votum: Deut 6:4 Luister, Israel, die Here is ons God, Hy is die enigste Here. Amen Seëngroet: Pet 1:2 Mag daar vir julle genade en vrede in oorvloed wees deur julle kennis van God en van Jesus ons Here! Teks: Eks 20: 1-5a Ek wil vanoggend graag die fokus laat val op die […]
Erediens – 27 September: “Lesse vergeet?” – Eks 17:1-7
Preek – Datum: Tema – Teksvers Votum: Psalm 78 Luister na wat ek jou leer, my volk, luister aandagtig na wat ek sê. 2 Ek gaan ‘n gedig voordra, ek gaan julle inlei in geheimenisse uit die verre verlede. 3 Wat ons gehoor het en wat ons weet, wat ons vaders ons vertel het, 4 […]
Erediens 20 September 2020
Eks 16:1-16 – “Lesse uit die woestyn” # Mense kan, in die meeste gevalle, nie kies waar in ons mooi land hulle wil woon nie. Baie keer bepaal jou werksopset bv. ook min of meer waar jy moet woon. Maar kom ons sê u kon kies waar in die land u graag wil woon. […]
Erediens – 13 September – “Die Plig om te Vergewe” – Matteus 18:21-35
Preek – 13 September: “Die Plig om te Vergewe”– Matteus 18:21-35 Votum: Psalm 25:11 Ter wille van u Naam, Here Vergewe my sonde, Want dit is groot. Seëngroet: Genade en Vrede vir elkeen van julle! Skriflesing: Matteus 18:21-35 Daarna het Petrus na Jesus toe gekom en gevra: “Here, hoeveel keer moet ek my broer […]
Erediens 6 September 2020: “Kan ons weer versoen?” – Mat 18:15-20
Kan ons weer versoen? Verwelkoming: Mag jy God se rus en vrede ontvang en mag dit op so ’n manier deel word van jou lewe dat jy dit ook sal Bring na elke mens en situasie waarmee jy in kontak kom. Votum/seëngroet: Hy het ‘n kindjie nader geroep en hom tussen hulle laat staan en […]
Jesus maak ons heel 6 – Vergifnis
Jesus maak ons heel – Vergifnis https://www.youtube.com/watch?v=1dyJvxgdBLY Jesus maak ons heel Episode 6 (laaste een) Baie welkom by die laaste aanbieding van Paarlberg Gemeente se reeks: “Jesus maak ons heel”. As jy wil kyk na vorige episodes of meegaande stof, gaan gerus na ons webwerf op paarlbergkerk.co.za/nuus. Ons almal smag na innerlike vrede – bewustelik […]
Erediens 30 Augustus: Verloor om te wen – Mat 16:21-28
Verloor om te wen Tema: Verloor om te wen Mat 16:21-28 Van toe af het Jesus dit vir sy dissipels duidelik begin stel dat Hy Jerusalem toe moet gaan en baie moet ly onder die familiehoofde, die priesterhoofde en die skrifgeleerdes, en dat Hy doodgemaak moet word, en die derde dag uit die dood […]
Jesus maak ons heel 5 – ‘n Roetekaart
Jesus maak ons heel 5 – Die Roetekaart https://youtu.be/ojb6GtJ0iSk Die Roetekaart Ek weet dit is al ’n bietjie van ’n cliche om iets as ’n reis te beskryf, maar as dit by ons geestelike groei kom, bly dit ’n gepaste beeld. Want ons geestelike groei is nie so ’n grafiek met ’n reguit lyn wat […]
Erediens 23 Aug – “Uitgehaal”: Eksodus 2:1-10
Preek – 23 Aug 2020 – “Uitgehaal” – Eksodus 2:1-10 Votum: Psalm 8:4-5 4 As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die maan en die sterre waaraan U ‘n plek gegee het, 5 wat is die mens dan dat U aan hom dink, die mensekind dat U na hom omsien? Seëngroet: Genade […]
Jesus maak ons heel (4) – Bevry tot jou ware self
Bevry tot jou ware self https://youtu.be/Aag7UJKi9EM JESUS MAAK ONS HEEL (4): EMOSIES Hierdie week se video kan kortweg soos volg opgesom word: Negatiewe emosies kan maak dat ek myself vir ander mense probeer wegsteek agter die masker van ’n Vals Self. Daarom moet ons biddend teruggaan na die oorsaak van sulke emosies. Eers dan sal […]
