Andersheid en eenheid https://www.youtube.com/watch?v=WKNWqZWiF-4 Votum/seëngroet: “Broers, op grond van die barmhartigheid van God roep ek julle dus nou op om julle liggame beskikbaar te stel as ‘n offer wat lewend en heilig is, en vir God aanneemlik. Dit is julle sinvolle godsdiens. Julle moenie aan hierdie wêreld gelykvormig wees nie, maar verander word deur die vernuwing […]

https://www.youtube.com/watch?v=8S0tTp2Jqhk&pp=0gcJCRMMAYcqIYzv ROM. 12:9-21 (30/8/26)   #  In die loop van ’n mens se lewe leer jy mos om allerhande nuwe dinge te kan doen. As jy in die skool kom, leer jy bv. om te lees en te skryf en somme te maak. En dalk leer jy ook om ’n sekere sportsoort te beoefen, dalk […]

Leef die waarheid in liefde Stilte/votum/seëngroet: Ek bid dat Hy deur sy Gees uit die rykdom van sy heerlikheid aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word, 17dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon en dat julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees. 18Mag julle in staat wees om […]

Lesse uit ‘n storm https://www.youtube.com/watch?v=81DRSzJkELU Kinders: Hoekom gee die skool jou ’n toets? Dit is nie lekker nie, maar dit is nodig. Die toets wys of jy jou werk ken en verstaan. Dit wys hoe jy vorder en waaraan jy nog moet werk. ’n Goeie onderwyser gee dit nie vir jou om jou te straf […]

Die koninkryk is soos… https://www.youtube.com/watch?v=Z4BjIQwOv1s&t=2776s Votum/seëngroet: (Ps 119) 129U bepalings is wonderlik; daarom hou ek daarby. 130As u woorde oopgaan, gee dit lig; dit gee insig aan onkundiges. 131Met ‘n oop mond hyg ek, want ek hunker na u gebooie. 132Draai na my en wees my genadig, soos U gewoonlik maak met hulle wat u Naam liefhet. […]

https://www.youtube.com/watch?v=I0H78wto68k MATT. 11:25-30 (5/7/26)   #  Die ou Grieke van baie lank gelede het allerhande verhale vertel oor hulle gode en alles wat hierdie gode gedoen en aangevang het.   Ons lees vandag nog daarvan in die Griekse mitologie. En een van die verhale uit die Griekse mitologie vertel van ’n reus met die naam […]

Tyd vir grootword! https://www.youtube.com/watch?v=UcQZmpAfweM Verwelkoming: Koninkrykstyd: een van die belangrikste konsepte in die Nuwe Testament. Daar waar God se heerskappy ’n werklikheid word. Dit is groter as die kerk en gebeur oral – maar ons en ons roeping daarin is baie belangrik. Soek allereers… geheim: mostersaadjie, suurdeeg Vadersdag: Wie het ’n vader-rol in jou lewe […]

Wat is die mens? http://youtube.com/watch?v=cmFEuUESXmw Votum/seëngroet: (S2)Ps 82 Here, ons Heer,hoe magtig is u Naamoor die hele aarde,U wat u luisterbo die hemelruim vestig.3Deur die mond van kleuters en suigelingehet U mag gevestig, vanweë u teenstanders,om vyande en wraakgieriges stil te maak. 4Wanneer ek na u hemelruim kyk,die werk van u vingers,die maan en die sterrewat U gevestig het –5 wat […]

https://youtu.be/nH-UmM5ji6M MATT. 28:16-20 (31/5/26)   #  Dit was reg teen die einde van Jesus se tyd hier op aarde.   Redelik kort na sy kruisiging en sy opstanding uit die dood. En net voor sy hemelvaart. En nou lees ons in Matt. 28:16 dat die elf dissipels na Galilea toe gegaan het, na die berg […]

Is ons regtig só?! https://www.youtube.com/watch?v=L3khSquHwRs Verwelkoming: Pinkster: Kom Skepper Gees! (Gees sweef oor die water – God se asem in ons – God se wind wat waai!) Votum/seëngroet: Wees teenwoordig vir God… wat doen God nou? Skriflesing: Ef 1:1-14 Preek: Hoekom het ons as kerk belydenisse nodig naas die Bybel? Die Bybelse getuienis lê wyd, […]

css.php