Krag van die kruisboodskap
1 KOR. 1:18-31 (7/3/21) # Kom ons stel onsself vanoggend vir ’n oomblik voor ons sit voor die televisie en ons kyk na ’n video-opname. En wat sien ons in hierdie video? Ons sien die bekende apostel Paulus waar hy op die markplein van die stad Korinte staan. En by Paulus staan daar drie mans […]
Preek – 21 Februarie 2021: Die Bybel as God se stem – Heb 1:1-4
Preek – 21 Februarie: Die Bybel as God se stem – Heb 1:1-4 TEKS: Heb 1:1-2 (4) 1In die ou tyd het God baie keer en op baie maniere met ons voorvaders gepraat deur die profete, 2 maar in hierdie eindtyd het Hy met ons gepraat deur sy Seun. Hom het Hy aangestel as erfgenaam […]
Erediens, 14 Feb: Die Bybel as spieël – Jak 1:19-27
14 Februarie: Die Bybel as spieël – Jak 1:19-27 Votum/seëngroet: Raak teenwoordig: waarmee kom jy vanoggend? Nou kyk ons nog in ‘n dowwe spieël en sien ‘n raaiselagtige beeld, maar eendag sal ons alles sien soos dit werklik is. Nou ken ek net gedeeltelik, maar eendag sal ek ten volle ken soos God my […]
Erediens, 7 Feb 2021, 2 Kor 5:14-20: Geliefd, Gevorm, Gestuur
7 Feb 2021: Geliefd, Gevorm, Gestuur – 2 Kor 5:14-20 Verwelkoming: Ons het geleer dat ons kerkwees en die koninkryk van God verder strek as die mure van die gebou. Hy is in ons, met en en werk deur ons. Mag ons as gemeente in 2021 opnuut vashou aan Hom, vashou aan mekaar en […]
Waarvoor het Jesus gekom?
PREEK 31 JANUARIE 2021 MARK. 1:21-39 (31/1/21) # Wat het Jesus hier op aarde kom doen? Waarvoor het Hy eintlik gekom? ’n Kort antwoord sou seker kon wees om te sê: Jesus het vir ons sonde kom sterf. Hy het gekom om ons Verlosser te wees deur sy lewe aan die kruis vir ons te […]
Erediens – 24 Januarie 2021: Nuwejaarsvoornemens?
Preek – 24 Januarie 2021: Nuwejaarsvoornemens? – 2 Kor 3:18 2 Kor 3:18; Mat 19:21 Nuwe jaar/voornemens PREEK: 2020 was nie ‘n goeie jaar vir die wêreld nie agv baie redes maar hoofsaaklik agv die Covid-19 virus. Ook in SA het ons deurgedruk van een toespraak tot ‘n volgende een van oom Cyril. En in […]
PS. 29: Ons hoor sy stem.
PS. 29: “Ons hoor sy stem.” # Daar is dinge in die natuur wat ’n mens regtig bang kan laat word. Dink maar aan aardbewings; en dink aan die stormwinde van orkane of siklone; en dink aan donderweer en weerlig. Al hierdie dinge is so kragtig dat dit ons baie klein en hulpeloos laat […]
Preek – 8 November: “Wat kies ek as ek God kies? – Josua 24:14-28
Preek – 8 November: Wat kies ek as ek God kies? – Josua 24:14-28 Votum: So sal ek kom met my stukkie lof met my bietjie bid met my sinne van stof wil ek voor U kom sit met vandag se leef en more se dood met my reguit en skeef met my honger en […]
Erediens 18 Oktober 2020 – Hoe lyk ons voorbeeld? – 1 Tes 1:1-10
Hoe lyk ons voorbeeld? https://youtu.be/jQRp-h-ILnw 1 TESS. 1:1-10 (18/10/20) # Paulus begin hierdie brief van hom met groot dankbaarheid in sy hart! Hy sê: “Ons dank God altyd vir julle almal wanneer ons in ons gebede aan julle dink.” En hoekom dank Paulus die Here vir die gemeente van die Tessalonisense en haar lidmate? Wat […]
Erediens 11 Oktober 2020 – “Ons kan nie wag nie”: Eks 32:1-14
Ons kan nie wag nie… https://youtu.be/z5PZqzVudIY Ons kan nie wag nie… Verwelkoming: ’n Aspek van aanbidding (in God se teenwoordigheid kom en erkenning gee aan wie Hy is – oorgawe) is elke keer bekering, suiwering, heroriëntasie… Die ou sondige mens sit nog in ons lyf, die Sorge van die lewe trek al ons aandag en […]
