Erediens – 21 Junie “’n Moeilike Jesus?”
Erediens 21 Junie 2020 Votum: Matteus 22:37b-40 “‘Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel’ en met jou hele verstand. 38Dit is die grootste en die eerste gebod. 39En die tweede, wat hiermee gelyk staan, is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’ 40In hierdie twee gebooie […]
Geloofsgewoonte 8 – Rus
Geloofsgewoonte 8 – Rus (Sabbat) https://youtu.be/z0Ch7piYnAo Sabbat Iemand het eenkeen gesê: “Ek werk om te lewe. Ek lewe nie om te werk nie.” Maklik gesê. Ek het myself die afgelope grendeltyd betrap dat daar so ‘n leë gevoel by my is tot ek besef dat ek half nutteloos en waardeloos voel as ek nie iets […]
Erediens 14 Junie 2020
Erediens – 14 Junie: Die oes is groot – Mat 9:35-10:15 Verwelkoming: My liewe geestelike familie – wat neem jy waar in jou liggaam die afgelope tyd… gevoelens, gedagtes, stresreaksies, jou slaap… Stilword – haal asem – jou liggaam is ’n tempel van die Heilige Gees, en saam is ons liggame aan mekaar verbind in […]
Geloofsgewoonte 7 – Vas
Geloofsgewoonte 7 – Vas https://youtu.be/jA6Si2hcs5E (Byt) Vas vir 24 uur Ons is nou by die voorlaaste geloofsgewoonte wat ons help om God en ons naaste lief te hê, maw om Jesus te volg. Die Bybel praat om baie plekke oor vas – om jou te othou van iets. En tog, tog is dit iets wat […]
Preek: 7 Junie 2020 – 1 Korintiërs 13:11-13
Preek – 7 Junie 2020: Drie-eenheidsondag – 2 Korintiërs 13:11-13 Votum Psalm 8:4-9 Seën Ek groet julle in die naam van die Vader, die Seun en van die Heilige Gees. Boodskap In Koninkrykstyd fokus ons meer op die werk wat die apostels gedoen het, nadat die Heilige Gees uitgestort is en Christene regoor die wêreld […]
Geloofsgewoonte 6 – Grense vir sosiale media
Geloofsgewoonte 6 – Grense vir sosiale media https://www.youtube.com/watch?v=f1Rq6BeBSCI 2. Bestuur jou Sosiale Media Alle mense (jy ook!) is van nature nuuskierig. Ons wil graag weet van nuwe gebeure en dinge en wat aangaan met vriende en wat in die nuus is en… Vir ons Boomers was die koerant, die radio en die biblioteek en later […]
Geloofsgewoonte 5
Geloofsgewoonte 5 – ‘n Maatjie vir ‘n praatjie ‘n Raamwerk vir liefde (‘n Verwerking van die boek “The Common Rule. Habits of purpose for an age of distraction” van Justin Whitmel Earley) Hierdie is ‘n samevatting en verwerking van die boek vir die gebruik deur kleingroepe of individuele gebruik. Inleiding: Gewoontes vorm jou lewe Ons […]
Pinkster Donderdag 27 Mei 2020 – Op weg… onderskeidend: Fil 1:1-11
27 Mei: Op weg… onderskeidend – Fil 1:1-11
Pinskterreeks 4 – 27 Mei 2020: Op weg, sugtend… – Rom 8:18-39
27 Mei: Op weg, sugtend… – Rom 8:18-39
Pinksterreeks 2020 (nr 3) – 26 Mei 2020 – Op weg met Godsvrug en liefde
Pinkster 3 – 26 Mei: Op weg met Godsvrug en liefde – 1 Pet 2:5-7 en 1 Kor 13:4-7
