Pinksterreeks – Maandag 25 Mei 2020 – “Op weg met deugsaamheid, kennis, selfbeheersing en volharding”
Pinkster tema 2 – 25 Mei – 2 Pet 1:1-15
Erediens media (Pinksterreeks begin) – 24 Mei 2020
24 Mei 2020: Die Gees neem ons op die weg van Christus – Joh 20:19-23
Geloofsgewoonte 4 – Lees voor loer
Geloofsgewoonte 4 – Lees voor loer! Dis verbasend hoeveel goed op jou selfoon kom sit as jy slaap! Die nuutste nuus, miljuisende whatsapps, hier en daar ‘n verdwaalde sms, lywige e-posse, dagboek, die weer en die ewige Facebook …. En waar kry jy ‘n nuuskieriger wese as die mens (dis nou ek en jy)? Daarom […]
Erediens-Hemelvaart 2020
Hemelvaart – 21 Mei 2020 Hemelvaart liturgie – 21 Mei 2020 – Hand 1: 1-11 HEMELVAART – 21 MEI 2020 (LITURGIE) SEËNGROET: Mag die Here Jesus se teenwoordigheid vir jou vrede bring. Amen. LOFLIED: Lied 163 – Soos ‘n wildsbok – https://youtu.be/WAMjM_FwnIs TEKS EN TEMA AAN: Hand 1: 1 – 11 Baie naby aan ons […]
Hemelvaartpreek – 21 Mei 2020
Hemelvaartpreek – 21 Mei 2020 HEMELVAART – 21 MEI 2020 TEKS: Hand 1:1-11 My eerste boek, Teofilus, het ek geskrywe oor alles wat Jesus gedoen en geleer het, van die begin af (2) tot op die dag van sy hemelvaart. Voordat Hy in die hemel opgeneem is, het Hy deur die Heilige Gees bevele gegee […]
Blog: Mense van Waarheid in ‘n tyd van Fake News
Blog: Mense van Waarheid in ‘n tyd van Fake News Sogenaamde “Conspiracy Theories” (Samesweringsteorieë is die Afrikaans!) was nog altyd met ons, maar in die tyd van Covid-19 het ’n nuwe vlaag ons getref. Daarmee saam hang natuurlik die begrip wat ook al spreektaal geword het: “Fake News”. Dit is alom bekend dat dit in […]
Erediens 17 Mei 2020 (video, klankgreep en liturgie) – 1 Pet 3:13-22 – Die hoop in ons…
Erediens – 17 Mei 2020: Die hoop in ons – 1 Pet 3:13-22 Welkom: Groete: Lied: Flam 5: Daar is geen grens aan u trou en genade https://youtu.be/NQx9lcfpJCk Teks: 1 Pet 3:13-18 Gabriela gaan die gedeelte uit Die Boodskap lees. 1 Pet 3:13-18 Wie sal julle kwaad aandoen as julle julle beywer vir wat goed […]
Preek (sleg geskrewe inhoud) – 1 Pet 3:13-18 – Die hoop in ons
Preek – 17 Mei 2020: Die hoop in ons – 1 Pet 3:13-22 Groete: Mag jy elke dag God se goedheid beleef. En mag jy ook sy vrede in jou lewe ervaar. Amen Teks: 1 Pet 3:13-18 Gabriela gaan die gedeelte uit Die Boodskap lees. 1 Pet 3:13-18 Wie sal julle kwaad aandoen as julle […]
Geloofsgewoonte 3 – Foon af!
Geloofsgewoonte 3 – Foon af! – 15 Mei 2020 https://youtu.be/BFasQK_vkyE Foon-een-uur af Die een enkele ding wat ons lewens deesdae baie help, maar ook kan vernietig, is ons selfoon. Dit is soos ‘n skaduwee by ons en maak dat ons nooit op een plek alleen kan wees nie. Ek is gewoonlik by my stiltetyd én […]
Preek – 10 Mei 2020: “Wat is die kerk?” – 1 Pet. 2:4-8
1 PET. 2:4-8 (10/5/20) # Dit is nou al weke lank dat ons nie op ’n Sondagoggend in die kerkgebou kan bymekaar kom nie. En dalk lê daar ook nog vir ons ’n klomp sulke Sondae voor. Ons weet nie. Maar miskien moet ons juis daarom nou vir onsself vra: Wat is die […]
