Preek – 23 Junie 2019: “Wat is God se wil vir my?”
Preek – 23 Junie 2019: “Wat is God se wil vir my?” Verwelkoming: Ons kyk vanoggend na die dieper dinamika van ons reis saam met die Here; sal aanpas by ons reeks… Kindertyd As ons regtig stil word, en fyn luister, dan hoor ons geluide wat ons nie andersins sou hoor nie… wat is daar […]
Preek – 9 Junie 2019: “Jou stukkie in God se legkaart” – Hand 2:1-11
Preek – 9 Junie 2019: “Jou stukkie in God se legkaart” – Hand 2:1-11 Verwelkoming: ’n Belangrike tema by Pinkster is vreugde/blydskap: die ontdekking dat ek deel is van iets groter as myself. Dat God my liefhet, gekies het en in my leef! Kinders: julle bly op hierdie spesiale dag by ons om Pinkster en […]
Preek – 30 Junie 2019: “Die grondbeginsel van liefde” – Rom. 12:9-21
# In die loop van ’n mens se lewe leer jy mos om allerhande nuwe dinge te kan doen. As jy in die skool kom, leer jy bv. om te lees en te skryf en somme te maak. En dalk leer jy ook om ’n sekere sportsoort te beoefen, dalk rugby of netbal of tennis. […]
Preek – 19 Mei 2019: “Waag met ander…” – Hand 11:1-18
Preek – 19 Mei 2019: “Waag met ander…” – Hand 11:1-18 Verwelkoming: Mag ons weer ontdek hoe spesiaal en belangrik dit is om saam te wees in mekaar en in die Here se teenwoordigheid! Stilte: Wie is die God wat nou by jou teenwoordig is vir jou? Vader, Seun, Gees? Seëngroet: Omdat jy in Jesus […]
Preek – 5 Mei 2019: “Trappies op of af?” – Luk. 12:13-20
LUK. 12:13-20 (5/5/19) # Verlede week se boodskap het begin met ’n aanhaling van Tom Smith, waarin hy sê: “Ons kultuur het ’n obsessie met opgradering.” En al dink ons dalk dat hy dit darem so ’n bietjie te sterk stel, is dit tog waar dat ons gedurig besig is om dinge op te […]
Preek – 28 April 2019: “Trappies op of af?” – Fil. 2:5-11
Preek – 28 April 2019: “Trappies op of af?” – Fil. 2:5-11 FIL. 2:5-11 (28/4/19) # Tom Smith sê in sy boek “Raw Spirituality” dat ons kultuur ’n obsessie het met opgradering. Nou, heel waarskynlik is opgradering darem nie by ons almal ’n obsessie nie. En dalk sal ons ook nie so ’n sterk […]
Preek – 21 April 2019: Jesus Leef! (Paassondag) – 1 Kor 15:1-11
Preek – 21 April 2019:Jesus leef – 1 Kor 15:1-11 # Ons vier vandag Jesus se opstanding uit die dood! En sy opstanding was so ’n belangrike gebeurtenis dat die vroeë Christene baie gou reeds hulle kerkbyeenkomste op Sondae begin hou het. Op Sondae in plaas van Saterdae, omdat Jesus op ’n Sondag opgestaan het. […]
Preek – 19 April: Die Revolusie het begin! (Goeie Vrydag) – Mat 27:30-45
Preek – 19 April: Goeie Vrydag – Mat 27:30-45 Teks en Tema: Mat 27:30-45 Die revolusie begin! Preek Ek was in graad 8 (standerd 6) toe ons ‘n CSV-kamp by Waterval-Bo by Tulbach gehad het. Ek onthou baie goed hoe die vraag juis toe in my kop gedraai het: “Hoekom moes Jesus aan die kruis […]
Preek- 14 April 2019: Wie sal ek toelaat in my skoene? – Luk 10:25-37
Preek- 14 April 2019: Wie sal ek toelaat in my skoene? – Luk 10:25-37 Verwelkoming: Mag jy bewustelik op pad wees, saam met Jesus na Jerusalem hierdie week. Dit is regtig waar die tekkie die teer slaan, as jy padlangs agter Jesus aan wil stap! Stilword: Wat moet jy vir Jesus gee? Wat wil jy […]
Preek – 7 April 2019: In ander se skoene – Lukas 10:25-37
Preek – 7 April 2019: In ander se skoene – Lukas 10:25-37 Votum: Jesus, U dink altyd aan ons, soos ’n ma of pa wanneer hulle kinders nie lekker voel nie. Gee dat ons ook altyd van U sal onthou… Skriflesing: Luk 10:25-37 Preek: Ons is besig met die reeks “Padlangs agter Jesus aan” waar […]
