Ons is ‘n diverse gemeente met bedieninge waar almal se gawes ‘n rol speel.
Sondag: 18 Oktober om 09:00Erediens: Dr. Bernard MalherbeTeks: Matteus 22:15-22Tema: "In" of "van" die wêreld?
Video-opname op al ons platvorms sal beskikbaar wees