Erediens 16 Aug 2020 – Gen 45:1-15: ‘n Nuwe begin
Preek – Datum: Tema – Teksvers 1 INRY-EREDIENS – PAARLBERG – SONDAG, 16 AUGUSTUS 2020 1. Teks en Tema Gen 45:1-15 ‘n Nuwe begin 2. Teks: Gen 45:1-5 Josef kon homself nie langer bedwing voor die mense wat hom bedien het nie. Hy het hulle almal beveel om van hom af weg te gaan, en […]
Jesus maak ons heel (3) – Die ontwikkeling van die vals self
Jesus maak ons heel (3) – Die ontwikkeling van die vals self https://youtu.be/Eu5kqL2xd_Q Verlede week het ons begin kyk na die vals self wat uiteindelik veroorsaak dat ons eintlik met ’n masker op voor God en ander staan. Hierdie vals self ontwikkel lewenslank in elkeen van ons as die gevolg van verskeie faktore (waarna ons […]
Erediens 9 Aug 2020 – Gen 37 – “Drome vs Realiteit”
Gen 37:1-11,18-36 – “Drome vs Realiteit” Votum/seëngroet: Nog altyd het die God van Abraham, Isak en Jakob, die Verbondsgod, die Een wat ons ken as die Vader van ons Here Jesus Christus, aan sy mense belowe dat Hy hulle gekies het, dat Hy by hulle teenwoordig sal wees, dat Hy hulle sal red en laat […]
Jesus maak ons heel (2) – Die Vals Self
Die Vals Self https://www.youtube.com/watch?v=6Wb2rIcn2Ms Jesus maak ons heel Episode 2 Baie welkom by die 2de episode van “Jesus maak ons heel” van Paarlberg gemeente. In die eerste episode het Bernard vir ons agtergrond gegee waaroor die gaan in die reeks. Ons het gehoor dat ons almal ‘n groot behoefte het aan innerlike vrede – bewustelik […]
Erediens 2 Aug 2020 – Gen 32:22-32 – Om te worstel met God
Om te worstel met God – Gen 32:22-32 GEN. 32:22-32 (2/8/20) # Daar gebeur elke dag ingrypende dinge in baie mense se lewens. Só ingrypend dat hulle lewens daarna nooit weer dieselfde is nie. En ek glo ons almal weet waarvan ek nou praat! Maar kom ons noem ’n paar van hierdie ingrypende dinge wat […]
Erediens 26 Julie
26 Julie 2020: God is (hier) vir ons – Rom 8:26-30 Votum: “God is liefde!” juig ons harte en bedink wat Liefde doen: dat Hy ons sy Seun gestuur het om ons sonde te versoen. Hy, wat eerste liefgehad het, het in liefde ons vergeef. Nou kan ons, uit God gebore, uit die bron van […]
Erediens 19 Julie (video, klankgreep en teks) – “Van Vrees na Liefde!”
19 Julie 2020: Van vrees na liefde! – Rom 8:12-16 WELKOM: Goeie môre en baie welkom by Paarlberg se oggenddiens. SEËNGROET: Rom 1:7 Aan almal vir wie God liefhet en wat Hy geroep het om aan Hom te behoort. Genade en vrede vir julle van God ons Vader en die Here Jesus Christus! Rom 8:12-16 […]
Erediens 12 Julie 2020 – Rom 8:1-11: “Wat keer jou?”
12 Julie 2020: “Wat keer jou?” – Rom 8:1-11 Verwelkoming: Mag een van die dinge waaroor jy eendag, as jy terugkyk op hierdie tyd in jou lewe, waarvoor jy vir God dankie sê, wees dat Hy jou gehelp het om vryer, in meer oorgawe, meer vertroue en meer liefde te leef. Kom ons begin met […]
Erediens 5 Julie 2020: “Is jou godsdiens swaar?” – Mat 11:25-30
5 Julie 2020: Is jou godsdiens swaar? – Mat 11:25-30 MATT. 11:25-30 (5/7/20) # Die ou Grieke van baie lank gelede het allerhande verhale vertel oor hulle gode en alles wat hierdie gode gedoen en aangevang het. Ons lees vandag nog daarvan in die Griekse mitologie. En een van die verhale uit die Griekse mitologie […]
Erediens 28 Junie 2020 – Mat 10:40-42 – “Die spanning wat Jesus bring…”
28 Junie 2020: “Hy hou ons in spanning…” – Mat 10:40-42 Votum: “Is twee mossies nie vir ‘n sent te koop nie? En tog sal nie een van hulle op die grond val sonder die wil van julle Vader nie. Van julle is selfs die hare op julle kop almal getel. Moet dan nie bang […]
