TEKS: Psalm 81Vir die •musiekleier. ‘n Psalm. Van Dawid. 2Here, ons Heer, hoe magtig is u Naam oor die hele aarde, U wat u luister bo die hemelruim vestig. 3Deur die mond van kleuters en suigelinge het U mag gevestig, vanweë u teenstanders, om vyande en wraakgieriges stil te maak. 4Wanneer ek na u hemelruim kyk, die werk van […]

Preek – 27 Junie 2021: Covid en geloof – Mark 5:21-43 Teks:               Markus 5:21-43 Tema:             Covid en Geloof TEKS: 21Jesus het daarna met die skuit teruggevaar oorkant toe en toe Hy nog daar by die see was, het ‘n groot menigte om Hom saamgedrom. 22Een van die raadslede van die sinagoge, ‘n […]

Preek: 30 Mei 2021 – Wedergeboorte – Joh 3:1-17 TEKS: Johannes 3:1-17  Daar was ‘n man met die naam Nikodemus. Hy het aan die party van die Fariseërs behoort en was ‘n lid van die Joodse Raad.  (2)  Een nag het hy na Jesus toe gekom en vir Hom gesê: “Rabbi, ons weet dat u […]

Preek – 21 Februarie: Die Bybel as God se stem – Heb 1:1-4 TEKS: Heb 1:1-2 (4) 1In die ou tyd het God baie keer en op baie maniere met ons voorvaders gepraat deur die profete, 2 maar in hierdie eindtyd het Hy met ons gepraat deur sy Seun. Hom het Hy aangestel as erfgenaam […]

Preek – 24 Januarie 2021: Nuwejaarsvoornemens? – 2 Kor 3:18 2 Kor 3:18; Mat 19:21 Nuwe jaar/voornemens PREEK: 2020 was nie ‘n goeie jaar vir die wêreld nie agv baie redes maar hoofsaaklik agv die Covid-19 virus. Ook in SA het ons deurgedruk van een toespraak tot ‘n volgende een van oom Cyril. En in […]

Geloofsgewoonte 5 – ‘n Maatjie vir ‘n praatjie ‘n Raamwerk vir liefde (‘n Verwerking van die boek “The Common Rule. Habits of purpose for an age of distraction” van Justin Whitmel Earley) Hierdie is ‘n samevatting en verwerking van die boek vir die gebruik deur kleingroepe of individuele gebruik. Inleiding: Gewoontes vorm jou lewe Ons […]

Hemelvaartpreek – 21 Mei 2020 HEMELVAART – 21 MEI 2020 TEKS: Hand 1:1-11  My eerste boek, Teofilus, het ek geskrywe oor alles wat Jesus gedoen en geleer het, van die begin af  (2)  tot op die dag van sy hemelvaart. Voordat Hy in die hemel opgeneem is, het Hy deur die Heilige Gees bevele gegee […]

Preek – 2 Februarie 2020: Vertel! – Hand 1:1-8 TEKS:Hand 1:1-8 My eerste boek, Teofilus, het ek geskrywe oor alles wat Jesus gedoen en geleer het, van die begin af (2) tot op die dag van sy hemelvaart. Voordat Hy in die hemel opgeneem is, het Hy deur die Heilige Gees bevele gegee aan die […]

Preek – 25 Des 2019: Goeie Nuus? – Luk 2:8-20 TEKS: Luk 2:8-20 Daar was skaapwagters in daardie omgewing wat in die oop veld gebly en in die nag oor hulle skape wag gehou het.  (9)  Meteens staan daar ‘n engel van die Here by hulle, en die heerlikheid van die Here het rondom hulle […]

Preek – 22 Desember 2019: Net soos jy is – Rom 3:16 + Rom12:1-2 TEKS: Joh 3:16  God het die wêreld so lief gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. PREEK: Ek wil nou met julle vanoggend […]

css.php