Preek (Slegs geskrewe teks) – 3 Mei 2020: “In Jesus se Voetspore” – 1 Petrus 2:19-25
Preek – 3 Mei 2020: In Jesus se Voetspore – 1 Petrus 2:19-25 Votum: 3 “Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel. 4 Geseënd is dié wat treur, want hulle sal vertroos word. 5 Geseënd is die sagmoediges, want hulle sal die […]
Geloofsgewoontes nr 1
Geloofsgewoontes nr 1 https://youtu.be/0cef0hgi-aw ‘n Raamwerk vir liefde (‘n Verwerking van die boek “The Common Rule. Habits of purpose for an age of distraction” van Justin Whitmel Earley) Hierdie is ‘n samevatting en verwerking van die boek vir die gebruik deur kleingroepe. Inleiding: Gewoontes vorm jou lewe Ons streef ons lewe lank daarna om gelukkig […]
Preek (slegs geskrewe inhoud van boodskap) – 26 April 2020 – Ons aard na ons Vader – 1 Pet 1:10-25
Preek – 26 April: Ons aard na ons Vader – 1 Pet 1:10-25 Skriflesing: 1 Pet 1:10-25 Preek: Ons is in Paastyd; Jesus leef en ons deel in sy opstandingskrag! Die hart van Paasfees, en eintlik die hart van Christelike teologie, is dat ons ook deel in hierdie dubbele identiteit van Jesus as sy volgelinge: […]
Erediens 26 April 2020 (video, klankgreep en liturgie) – 1 Pet 1:10-25 – “Ons aard na ons Vader”
Erediens – 26 April: Ons aard na ons Vader – 1 Pet 1:10-25 Votum: “(Jesus) U is waardig om die boek te neem en die seëls daarvan oop te maak omdat U geslag is en met u bloed mense vir God losgekoop het uit elke stam en taal en volk en nasie. U het hulle […]
Preek 19 April 2020 (slegs geskrewe inhou) – “Egte geloof?” – 1 Pet 1:1-9
Preek – 19 April 2020: Egte geloof? – 1 Pet 1:1-9 Skriflesing: 1 Pet 1:1-19 Preek: Hierdie gedagte van ons geloof wat getoets word is een wat ek nogal gereeld by mense hoor. Hierdie beeld van goud (of soms silwer) wat met vuur getoets (of gelouter) word, is een wat ook ’n hele paar keer […]
Erediens 19 April (video, klankgreep en liturgie) – “Egte geloof?” – 1 Pet 1:1-9
Erediens – 19 April: Egte geloof? – 1 Pet 1:1-9 Votum (verse uit Ps 16): 1 ‘n Gedig van Dawid. Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U. 2 Ek het vir die Here gesê: “Ek behoort aan U, daar is vir my niks goeds nie behalwe by U. 3 Die afgode […]
Artikel – Ons leer ken die Biermann’s
Artikel – ‘n Blik op die Biermann’s Op 15 Maart lewer Ds Hugo Biermann sy afskeidspreek in n kerkruimte wat swaar behang is met emosie. Hy bestyg die “kansel” met dieselfde elegansie en rustigheid as waarmee jy hom altyd sou raakloop en lewer n boodskap wat, soos altyd, mense se harte roer. Tydens die dankseggingsgeleentheid […]
Preek (slegs geskrewe inhoud van boodskap): 12 April 2020 (Paasfees) – Joh 20:1-10
Preek – 12 April 2020: Wat as ek twyfel? – Joh 20:1-10 TEKS: Joh 20:1-10 Die Sondagmôre vroeg, toe dit nog donker was, kom Maria Magdalena by die graf en sien dat die klip van die graf af weggerol is. (2) Sy hardloop toe en gaan na Simon Petrus en na die ander dissipel toe […]
Erediensmedia (Paasfees): 12 April 2020 – Wat as ek twyfel? – Joh 20:1-10
Erediens – 12 April 2020: Wat as ek twyfel? – Joh 20:1-10 Voorbereiding Sorg dat almal (as daar meer as een is by jou) gemaklik is! Kry solank die lied hieronder gereed om na te luister op jou foon of rekenaar of TV. Terwyl iemand die kers aansteek as teken dat Jesus opgestaan […]
Goeie Vrydag erediens media (video, klank en liturgie)
Preek – 10 April 2020: Die voorhangsel skeur – Luk 23:44-49 Goeie Vrydag, 10 April 2020 Die voorhangsel skeur! Luk. 23:44-49 Voorbereiding: Dit is ons gebruik in die gemeente om op Goeie Vrydag die Nagmaal te vier. Aan die einde van die oordenking (video) kan u vandag sommer daar in u huis deel hê aan […]
