Ester opsomming
Kinderboodskap – 28 Julie: Samevatting van die boek Ester Ons storie van vandag speel af in ’n baie moeilike tyd vir God se mense, die Jode. Hulle wou nie na die Here luister nie, en na baie waarskuwings, het ’n aaklige ding gebeur. Die magtige koning van Babel het hulle hele land verwoes en die […]
Preek – 21 Julie 2019: “Jesus is die Here!” – Kol. 1:12-23
KOL. 1:12-23 (21/7/19) # Iemand het glo op ’n keer aan Karl Barth, die bekende Switserse teoloog van die vorige eeu, gevra wat hy van die duiwel dink. En nadat Barth so ’n rukkie stil nagedink het, het hy geantwoord: “Christus het hom oorwin! Christus is die Heer, die enigste Heer, óns Heer! […]
Preek – 14 Julie 2019: “Goeie of Fake nuus?” – Amos 7:10-17
Preek – 14 Julie 2019: “Goeie of Fake nuus?” – Amos 7:10-17 Kindertyd: Ons kinders gaan vanoggend gesels oor die storie van Elisa en die arm weduwee in 2 Konings 4. Hy was die groot profeet Elia se opvolger. Baie keer gebeur daar onverwagse goed wat ons ewe skielik in ’n baie slegte situasie sit. […]
Preek – 23 Junie 2019: “Wat is God se wil vir my?”
Preek – 23 Junie 2019: “Wat is God se wil vir my?” Verwelkoming: Ons kyk vanoggend na die dieper dinamika van ons reis saam met die Here; sal aanpas by ons reeks… Kindertyd As ons regtig stil word, en fyn luister, dan hoor ons geluide wat ons nie andersins sou hoor nie… wat is daar […]
Preek – 9 Junie 2019: “Jou stukkie in God se legkaart” – Hand 2:1-11
Preek – 9 Junie 2019: “Jou stukkie in God se legkaart” – Hand 2:1-11 Verwelkoming: ’n Belangrike tema by Pinkster is vreugde/blydskap: die ontdekking dat ek deel is van iets groter as myself. Dat God my liefhet, gekies het en in my leef! Kinders: julle bly op hierdie spesiale dag by ons om Pinkster en […]
Preek – 30 Junie 2019: “Die grondbeginsel van liefde” – Rom. 12:9-21
# In die loop van ’n mens se lewe leer jy mos om allerhande nuwe dinge te kan doen. As jy in die skool kom, leer jy bv. om te lees en te skryf en somme te maak. En dalk leer jy ook om ’n sekere sportsoort te beoefen, dalk rugby of netbal of tennis. […]
Preek – 19 Mei 2019: “Waag met ander…” – Hand 11:1-18
Preek – 19 Mei 2019: “Waag met ander…” – Hand 11:1-18 Verwelkoming: Mag ons weer ontdek hoe spesiaal en belangrik dit is om saam te wees in mekaar en in die Here se teenwoordigheid! Stilte: Wie is die God wat nou by jou teenwoordig is vir jou? Vader, Seun, Gees? Seëngroet: Omdat jy in Jesus […]
Preek – 5 Mei 2019: “Trappies op of af?” – Luk. 12:13-20
LUK. 12:13-20 (5/5/19) # Verlede week se boodskap het begin met ’n aanhaling van Tom Smith, waarin hy sê: “Ons kultuur het ’n obsessie met opgradering.” En al dink ons dalk dat hy dit darem so ’n bietjie te sterk stel, is dit tog waar dat ons gedurig besig is om dinge op te […]
Preek – 28 April 2019: “Trappies op of af?” – Fil. 2:5-11
Preek – 28 April 2019: “Trappies op of af?” – Fil. 2:5-11 FIL. 2:5-11 (28/4/19) # Tom Smith sê in sy boek “Raw Spirituality” dat ons kultuur ’n obsessie het met opgradering. Nou, heel waarskynlik is opgradering darem nie by ons almal ’n obsessie nie. En dalk sal ons ook nie so ’n sterk […]
Preek – 21 April 2019: Jesus Leef! (Paassondag) – 1 Kor 15:1-11
Preek – 21 April 2019:Jesus leef – 1 Kor 15:1-11 # Ons vier vandag Jesus se opstanding uit die dood! En sy opstanding was so ’n belangrike gebeurtenis dat die vroeë Christene baie gou reeds hulle kerkbyeenkomste op Sondae begin hou het. Op Sondae in plaas van Saterdae, omdat Jesus op ’n Sondag opgestaan het. […]
