Preek – 22 Desember 2019: Net soos jy is – Joh 3:16 + Rom 12:1-2
Preek – 22 Desember 2019: Net soos jy is – Rom 3:16 + Rom12:1-2 TEKS: Joh 3:16 God het die wêreld so lief gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. PREEK: Ek wil nou met julle vanoggend […]
Preek – 15 Desember 2019: As Hy weer kom – Matteus 24:36 – 44
Preek – 15 Desember 2019: As Hy weer kom – Matteus 24:36 – 44 TEKS: Mat 24:36-44 Maar niemand weet wanneer daardie dag en uur kom nie, nie die engele in die hemel nie en ook nie die Seun nie. Net die Vader weet dit. (37) Soos dit in die dae van Noag was, sal […]
Preek – 8 Desember 2019: Verlosser – Lukas 2:8-14
Preek – 8 Desember 2019: Verlosser – Lukas 2:8 -14 TEKS: Luk 2:8-14 Daar was skaapwagters in daardie omgewing wat in die oop veld gebly en in die nag oor hulle skape wag gehou het. (9) Meteens staan daar ‘n engel van die Here by hulle, en die heerlikheid van die Here het rondom hulle […]
Preek – 1 Des 2019: Net Jesus – 1 Joh 5:6-13
Preek – 1 Des 2019: Net Jesus – 1 Joh 5:6-13 TEKS: 6 Die Een wat deur die water van sy doop en die bloed van sy dood na ons toe gekom het, is Jesus Christus; nie net deur die water nie, maar deur die water én die bloed. Die Gees is die getuie daarvan, […]
Preek – 17 November 2019: “God se offer en ons s’n” – Heb. 13:1-16
HEB. 13:1-16 (17/11/19) # Kom ons gebruik vir ’n oomblik ons verbeelding! En kom ons verbeel ons dat ons elkeen vanoggend met een of ander dier hier by die kerk aangekom het. ’n Duif in ’n hokkie, of ’n lam aan ’n tou, of selfs ’n bees wat deur ’n paar mense aangejaag moes […]
Preek – 10 November 2019: God se beloftes aan ons – Kol 2:6-15
Preek – 10 November 2019: God se beloftes aan ons – Kol 2:6-15 SKRIF: Kol 2:6-15 Aangesien julle dan Christus Jesus as Here aangeneem het, moet julle in verbondenheid met Hom lewe, (7) in Hom gewortel en op Hom gebou, vas in die geloof soos julle geleer is, en met dankbaarheid vervul. (8) Pas op […]
Preek: 3 November – “Wat is ‘n Christen regtig?” – Jesaja 1:10-18
Preek – 3 November 2019: “Wat is ‘n Christen regtig?” – Jes 1:10-18 Verwelkoming: Kan julle glo ons het dit gedoen?! Mens kan maklik sinies raak en sê die gevoel van eenheid sal nie lank hou nie. Maar miskien is daar tog ’n dieper rede hoekom ons so aangegryp word, omdat ons ’n voorsmakie […]
Preek – 27 Oktober 2019: “By U, Here, skuil ek …” – Ps. 71:1-20
Ps. 71:1-20 (27/10/19) # As ’n mens vir een oomblik sou dink dat bejaarde mense, of senior burgers, nie ook baie belangrike mense is nie, dan maak jy ’n baie groot fout. Jy maak ’n baie groot fout, want vir die samelewing en ook vir die kerk is ons bejaardes van onskatbare waarde. En hoekom? […]
Preek: 13 Oktober 2019 – “In die tussentyd…”
Preek – 13 Oktober: “In die tussentyd” – Jer 29:1-11 Kindertyd: Ons bevind onsself baie keer in omstandighede waarin ons nie wil wees nie. Vir die grootmense sal dit dalk dinge wees soos al die slegte stories in die nuus oor land en die wêreld. Vir ons kinders is dit dalk dinge soos ’n juffrou […]
Preek – 6 Oktober 2019: Wie is ek? – 1 Kor 3 en 4
Preek – 6 Oktober 2019: Wie is ek? – 1 Kor 3 en 4 Skriflesing: 1 Kor 3:21-23 Daarom moet niemand op mense roem nie. Alles behoort aan julle: (22) of dit Paulus of Apollos of Sefas of die wêreld of lewe of dood of hede of toekoms is, alles behoort aan julle, (23) maar […]
