Blog – Wat beteken “omgee” nou?
Blog – Wat beteken “omgee” nou? Alles is anders, letterlik ALLES! Ons mag nie aan mekaar raak nie, mekaar besoek nie, nie bymekaar kom om goed te doen vir mekaar nie. Ons woon bymekaar maar is eintlik baie vêr van mekaar af. Hoe gee ons as Christene en mede-mense vir mekaar om in ‘n tyd […]
Preek (geskrewe inhoud): 5 April 2020 – Lewe uit die dood – Eseg 37:1-14
Preek – Datum: Tema – Teksvers Teks: : Eseg 37:1-14 & Rom 8:9-11 Tema : Lewe uit die dood? 1. TEKS: Eseg 37:1-14 Die mag van die Here het my in besit geneem en my deur die Gees van die Here uitgebring en neergesit binne-in ‘n laagte. Die laagte was vol bene. (2) Die Here […]
Erediens media: 5 April 2020 – Lewe uit die dood – Eseg 37:1-14
Erediens – 5 April: Lewe uit die dood – Eseg 37:1-14 Voorbereiding Sorg dat almal (as daar meer as een is by jou) gemaklik is en almal hul draaie geloop het! Kry solank die lied hieronder gereed om na te luister op jou foon of rekenaar of TV. Stilword Steek `n kers aan en raak […]
Blog: Wat glo ons in `n tyd soos hierdie?
Het ons geloof antwoorde? In ’n tyd soos hierdie soek ons na troos; na ’n mate van sekerheid. Na ’n verduideliking, na antwoorde! Na aanleiding van die wêreldwye Covid-19 krisis skryf een van die bekendste teoloë van ons tyd, NT (Tom) Wright, ’n artikel in Time met die opskrif wat jou nogal tot stilstand bring: […]
Preek (geskrewe inhoud): 29 Maart 2020 – ‘n Nuwe natuur – Rom 8
Preek – 29 Maart 2020: ‘n Nuwe natuur – Rom 8 Paarlberg gemeente Erediens 29 Maart 2020 Lees Rom 8 Groet Genade en Vrede vir jou, waar jy ookal is, van God ons Vader, van Jesus Christus en van die Heilige Gees. Boodskap Inhoud Indien jy nog nie `n tydjie geneem het om die volle […]
Preek (media): 29 Maart 2020 – ‘n Nuwe natuur – Rom 8
Preek – 29 Maart 2020: ‘n Nuwe natuur – Rom 8 29 Maart 2020 Vrygemaak Romeine 8 Voorbereiding Groet mekaar en deel vir `n oomblik lief en leed in die groep of gesin – moenie vergeet van verjaardae nie! Steek `n kers aan en raak saam stil in God se teenwoordigheid. Stilword Luister na die […]
Preek (media): 22 Maart – Wat sien ek? – Joh 9:1-17 (41)
Preek – 22 Maart: Wat sien jy? – Joh 9:1-17 (41) Voorbereiding: Steek gerus ’n kers aan as teken van die Here se teenwoordigheid. Stilword: Luister na hierdie lied (Grace and Peace deur Fernando Ortega), raak rustig, en ontvang die toesegging van die Here se seën: Verootmoediging: Iemand lees die volgende verse uit Ps 51: […]
Preek (slegs teks van boodskap): 22 Maart 2020 – Wat sien jy? – Joh 9:1-17
Preek – 22 Maart: Wat sien jy? – Joh 9:1-17 (41) Lees Joh 9:1-17 Boodskap: Inleiding Genade en vrede vir jou van God ons Vader, Jesus ons Here deur die krag van die Heilige Gees! Kom ons bid saam: Here, wat ons daagliks om ons sien afspeel is onwerklik. En ons voel die trekkrag van […]
Gemeentefinansies Maart 2020
Gemeentefinansies – Maart 2020 Wat het die afgelope paar jaar gebeur? Sedert 2015 het ons inkomste jaarliks afgeneem sodat ’n totale inkomste van 2 975 454 einde 2015 gedaal het tot 2 527 724 aan die einde van die pas afgelope boekjaar (29 Feb 2020). Met stygende kostes is ons finansies dus al hoe meer […]
Erediens plan vir Covid-19 tydperk
Erediens plan vir die Covid-19 tydperk https://www.youtube.com/watch?v=ErU6_7K1nHA&feature=youtu.be
