Erediens 3 Mei 2026: “Die Groter werklikheid…” – Hand 7:54-60
Die Groter Werklikheid https://www.youtube.com/watch?v=1cKyQGPoKFg&t=2197s Verwelkoming: Paastyd: die opgestane Jesus kan enige oomblik aan ons verskyn – Hy sit sy bediening deur ons voort…Wat doen God nou? Pinksterreeks (17 Mei): Wie is ons as kerk – hoe kan ons seker maak ons bly by ons bron – leef ons roeping?Soveel tye, soveel kontekste, kulture, mense en […]
“Genade alleen.” – Luk. 18: 9 – 14. (Erediens 26/4/26)
https://youtu.be/3JxSEWSqQF4 LUK. 18:9-14 (26/4/26) # Die Fariseër van wie ons so pas gelees het, was ’n baie godsdienstige en vroom mens. En dis tog nie verkeerd om godsdienstig en vroom te wees nie. Daar is sekerlik baie mense, deur die eeue, wat met hierdie 2 woorde beskryf kan word: godsdienstig en vroom. Dink maar […]
Erediens, 12 April 2026: “Vry van bekommernis!” – Mat 6:25-34
Vry van bekommernis! https://www.youtube.com/watch?v=kdiRMH5BX0U Verwelkoming: Wie is U, Here – so vra Paulus op die Damaskus pad? Ons bely Hom. Hy is sagmoedige en nederig van hart – juk is sag en las is lig – ons sal rus kry vir ons gemoed. Hy vra baie, maar dit is sodat ons vry kan wees; […]
Paassondag Erediens, 5 April 2026: “Alles is anders!” – Mat 28:1-10, 16-20
Alles is anders! https://www.youtube.com/watch?v=rKyf1aLAlh0 Verwelkoming: Vandag is ons grootste dag – die herdenking van die eerste van alle Sondae – sonder Paassondag was daar geen Christelike geloof nie – was ons nie vandag hier bymekaar nie… Jesus: Ps 22 – o God my God waarom het U my verlaat… Hy begin sing – Hy aanbid… […]
“Al sy dissipels laat Jesus in die steek.” – Matt. 26: 31-35. (Erediens 29/3/26)
https://youtu.be/0BU4Ll7bec8 MATT. 26:31-35 (29/3/26) # Ek wil vanoggend se boodskap met ’n soort raaisel begin! Maar ek glo dit sal gou vir u duidelik word wat die antwoord op hierdie raaisel is. Die raaisel gaan so: Dit wat vir my die grootste aardse vreugde kan verskaf, kan ook vir my die grootste hartseer veroorsaak. […]
Erediens 15 Maart 2026: “Leer lewe sonder soeke na roem” – Mat 6:1-8
Leer lewe sonder soeke na roem https://www.youtube.com/watch?v=QIJob8RNAvM&t=4857s Verwelkoming: Seisoene… om ons kruis op te neem beteken dat ons ons pyn erken – -ons probeer dit nie vermy en ontsnap nie – dit is ingesluit in God se plan met ons. Votum en seëngroet: Karl Barth die volgende skryf (jy kan aan mense se vrug sien […]
Erediens, 1 Maart 2026: “Leer lewe sonder leuens” – Mat 5:33-37
Leer lewe sonder leuens https://www.youtube.com/watch?v=xTERghew55Y&t=5319s Lydingstyd kort inleiding… Wat simboliseer die woestyn? ’n Plek waar jy in gestrooptheid, isolasie, stilte en deur swaarkry vir God op nuwe maniere ontdek en hoor…Afsterwe van die ou mens; dit voel soos dood! – die opstanding van die nuwe mens… Votum/seëngroet (Job 42): 1Daarna het Job vir die Here […]
“Leer lewe sonder woede.” (Matt. 5: 21 – 26)(Erediens 15/2/26)
https://youtu.be/HrLLGmfKZ1c PREEK (Matt. 5: 21 – 26) # Woede – die Here wil vanoggend met ons praat oor woede. En die skrywer van die boek, wat ons tans in ons reeks gebruik, vertel ‘n tipiese storie oor woede. Hy sê hy moes iewers ‘n praatjie gaan lewer en moes eers ‘n ent per vliegtuig […]
Erediens, 8 Feb 2026: Die heerlike uitnodiging – Mat 5:1-12
Die heerlike uitnodiging https://www.youtube.com/watch?v=8YwnmMoC6WQ&t=2312s ’n Gebed vir Onderwysers (na aanleiding van Psalm 112)deur Anriëtte de Ridder Here, ons prys U vandag.Ons dank U vir onderwysers –Elkeen wat U dien en vertrouen met blydskap hulle roeping uitleef.Mag hulle invloed verder strek as wat hulle ooit sal sien,van geslag tot geslag.Gee vir hulle genoeg –genoeg wysheid, genoeg […]
Om vir vrede te bid – Ps. 122 (Erediens 30/11/2025)
https://youtu.be/kFQNtlhRKFE 122 (30/11/25) # Baie van ons woon mos eintlik net ’n klipgooi van die kerkgebou af! En in elke dorp of stad in ons land is daar mos seker ’n kerk wat maklik bereikbaar is. Maar in die tyd toe Ps. 122 geskryf is, was dit heeltemal anders. Toe […]
