Belydenisdiens, 3 Nov 2024: “Verrassende genade” – Luk 15:11-32
Verrassende genade! https://www.youtube.com/watch?v=s_e9ZFgiCh4 Votum/seëngroet: Die eerste Christene het hulself veral gesien as die mense wat saam met Jesus geëet het nadat Hy opgestaan het. Selfs na sy hemelvaart, was dit nog steeds vir hulle so. By hulle samekomste by iemand se huis, sou hulle altyd eet – en Jesus was nog steeds daar. Lank voor […]
“Die hand wat help” – Mark. 1: 29 – 39 (Erediens 27/10/24)
https://youtu.be/yF7yu_uSqFM Paarlberg Diens vir Bejaardes: 27.10.2024 Die Hand Wat Help – Markus 1: 29 – 39 Hierdie verhaal van Jesus se optrede is spesiaal gekies. Want namate jy ouer word, raak jou eie siektes en mankemente net al meer. En daar kom ‘n hele klomp ander dinge ook by. Jou vriende en familie het al […]
“Mense wat dien” – Mark 10: 35 – 45 (Erediens 20/10/2024)
https://youtu.be/DxcmCcypaOw MARK. 10:35-45 (20/10/24) # In ons samelewing word daar mos gereeld ’n ophef van sekere mense gemaak. Dink maar aan sporthelde. Of filmsterre. Of sangers en musiekgroepe. Of bekende ryk mense, soos Bill Gates en Elon Musk byvoorbeeld. Hierdie mense is mense wat gewoonlik deur baie ander as belangrike mense beskou word. En […]
Erediens, 13 Oktober 2024: “Rus vir alles en almal” – Lev 25:1-12
Rus vir alles en almal https://www.youtube.com/watch?v=UDRj2wo0szc Verwelkoming: Ons behoefte aan rus, ware, sielerus – asemhaal… verstaan van interafhanklikheid… die geheel – en dit eintlik waaroor ekologie gaan… Koos dup het gesing: elke nuwe plan lê hopeloos verfrommel want iets se: “stomme drommel, die ruimte lê vol rommel” en ek begin verstaan: daar is geen nuwe […]
Erediens, 22 Sept 2024: “Die balk in my oog…” – Mat 7:1-5
Die balk in my oog https://www.youtube.com/watch?v=UoOmFQR38m0 Votum/ seëngroet: Ons geloofsreis begin by die prentjie wat ons van God het. Want op ’n manier begin alles daar. Elke keer as ons aanbid, as ons luister na ’n preek, as ons ons Christenskap probeer uitleef, is daardie prentjie daar… Is dit gesond? Lewegewend? Hoe lyk die hart […]
Erediens, 8 Sept 2024: “Geloof of dade?” – Jak 2:1-17
Geloof of dade? https://www.youtube.com/watch?v=NfdI6hsm_pY&t=2909s Wiel: ons oorbrug verskille… Onthou, ons bly in Pas met God – vanuit die hart – binne die dinamika van Geliefd, Gevorm, Gestuur – nie drie stappe nie – altyd al drie tegelyk! Aan die hart, die geheimenis – muur van vyandskap is afgebreek – maar ons bou dit weer; tussen […]
“Jesus maak nuut!” – Luk. 6:1-11 (Erediens 1/9/2024)
https://youtu.be/LYU57HEt434 LUK. 6:1-11 (1/9/24) # Teenkanting – dit is iets wat Jesus in sy lewe op aarde goed geken het. Op baie plekke in die Nuwe Testament lees ons daarvan. En hierdie teenkanting het veral van die Joodse godsdienstige leiers van daardie tyd gekom. Ook hier in Luk. 6 is dit die Fariseërs en […]
Erediens, 25 Aug 2024: “Wees jou roeping waardig!” – Ef 4:1-16
Wees jou roeping waardig! https://www.youtube.com/watch?v=STQkOr5p27o Wiel: Waar ons dien – Wingerdstok: God plant ons op ’n spesifieke plek. Ons moet daar wortel skiet en vrug dra. Dit gaan oor deel raak van ons gemeenskap, verhoudings bou, tyd spandeer; onsself gee… (bou die brug na die brug!) Stilte/votum/seëngroet: Ek bid dat Hy deur sy Gees uit […]
“Onder `n besembos?” (1 Kon. 19:1-18)(Erediens 11/8/24)
https://youtu.be/8NEhrlKxOEg 1 KON. 19:1-18 (11/8/24) # In elke gelowige se lewe is daar hoogtepunte en laagtepunte, oorwinnings in die geloof, maar ook nederlae en teleurstellings in die geloof. So sien ons dit ook in die lewe van die bekende profeet Elia. Ons sien beide hoogtepunte en laagtepunte in sy lewe. Die gedeelte wat ons nou […]
Erediens 28 Julie 2024 – “Wie het mag?” – 2 Sam 11:1-15
Wie het mag? https://www.youtube.com/watch?v=lgP566v86EY Verwelkoming: Deurmekaar wêreld: ons wil ’n oomblik kom asemskep… Ps 27: 5 “Ja, Hy steek my weg in sy skuiling op ‘n dag van onheil; Hy verberg my in die beskutting van sy tent; Hy tel my hoog op ‘n rots.” Aankondiginge: Ons regula of Beheerstelsel: in die middel is die hart […]
