“God in my werk” (Fil. 2:12-18)(Erediens 10/3/24)
https://youtu.be/hTBreEYmZ6U FIL. 2: 12 – 18 (10/3/24) # Ons wil vandag nadink oor die tema “God in my werk.” Maar waar ons gaan begin nadink, is by die laaste paar woorde van vers 12 wat ons nou gelees het, en dan ook die woorde van vers 13. Kom ons lees dit net weer: Paulus […]
Erediens 25 Fen 2024: “Waar ons dien” – Luk 10:1-11, 16-20
Waar ons dien https://www.youtube.com/watch?v=11t8KMV3FF4&t=1877s Verwelkoming: Kom ons dink vir ’n oomblik oor al die verskillende leefwêrelde wat ons hier vanoggend verteenwoordig – waar ons beweeg, met wie ons kontak het – dit ons ons reikwydte, ons gemeenskap waar die Here ons geplaas het – en dit is deel van ons as ons vanoggend hier saamkom […]
Erediens 11 Feb: “Word heel” – Luk 4:14-22
Word heel! https://www.youtube.com/watch?v=mXi_i3lG55g&t=1677s Musiek vooraf: Klankpersoon Votum/seëngroet: “In die tyd toe die hele volk gedoop is, is ook Jesus gedoop. En terwyl Hy besig was om te bid, het die hemel oopgegaan, en die Heilige Gees het in ‘n sigbare vorm soos ‘n duif op Hom neergedaal. Daar het ook ‘n stem uit die hemel […]
“Wees saam.” (Heb. 10:19 – 25) (Erediens 4/2/2024)
https://youtu.be/e0KRzzuO9uk HEB. 10: 19 – 25 (4/2/24) # Vir ons reeks van hierdie kwartaal sluit ons hier en daar aan by ‘n boek van Tom Smith. En in hierdie boek vertel Tom van die keer toe hy ‘n hartaanval gekry het en in die hospitaal beland het. Hy moes dan toe ook geopereer word […]
Erediens, 21 Jan 2024: “In pas met God” – Mat 11:28-30
In pas met God https://www.youtube.com/watch?v=GfNeumGgUPM Votum/seëngroet: Wat is jou behoefte vandag? Energie, vryheid van bekommernis/pyn, sekerheid oor jou doel? Jesus nooi na: “Kom na My toe; Ek sal vir jou rus gee…” Skriflesing: Mat 11:16-19, 28-30 Preek: Ons ken die bekende woorde van Jesus goed; en ons hoor dit graag; dit voel soos salf vir […]
“Ons loof die Here!” (Ps. 145) (Erediens 14 Jan. 2024)
https://youtu.be/5mQQmNpvqns Ps.145 (14/1/24) # Daar is veral twee dinge, dink ek, wat ons in ons lewe as gelowiges nooit van mekaar behoort te skei nie. Ons moet nooit geloof en lofprysing van mekaar skei nie! Om in die Here te glo en om Hom te prys – hierdie twee dinge hoort by mekaar. En […]
“By wie kan ek kla?” – Jes. 64: 1-12 (Erediens 3/12/23)
https://youtu.be/1e-kej–AHw JES. 64:1-12 (3/12/23) # Die Bybel is nie net vol lofliedere nie. Blaai maar net deur die 150 psalms wat daar in die Bybel is. Meer as ’n derde van hulle, omtrent 65 sê iemand, is nie lofliedere nie maar klaagliedere. a.w. dit is psalms waarin mense hulle probleme en klagtes en en […]
Erediens, 26 Nov 2023: “Is dit U, Jesus?” – Mat 25:31-46
Is dit U, Jesus? https://www.youtube.com/watch?v=NCo_W23VDMw Votum/seëngroet: Ps 95 1Kom, laat ons voor die Here jubel, laat ons juig tot eer van die rots wat ons verlos. 3Want die Here is ‘n groot God, ‘n groot Koning bo al die gode, 4in wie se hand die dieptes van die aarde is, en aan wie die kruine van die berge behoort, […]
Erediens, 5 Nov 2023: “Gelief. Gevorm. Gestuur.” – Rom 5:1-11 (Belydenisaflegging)
Geliefd. Gevorm. Gestuur https://www.youtube.com/watch?v=S7riIrHTiWs&t=1874s Verwelkoming: Vader met twee seuns: Ons het geleer van die draaie wat ons stap – om ons huis iewers anders as by God te vind – en hoe ons kan terugkom en dan regtig by die huis wees – ons Vader sien vir wie Hy regtig is… Miskien is ons nie […]
“Alles, alles is genade.” – 2 Kor. 12:1-10 (Erediens 29/10/23)
https://youtu.be/EI19OzzKShY 2 KOR. 12:1-10 (29/10/23) # Daar word vertel dat daar op ’n keer ’n konferensie in Brittanje was waar daar veral gepraat is oor die verskille tussen die Christendom en die ander godsdienste van die wêreld. Die vraag was: Wat maak die Christelike geloof uniek? En verskillende antwoorde het na vore gekom. Party […]
