Erediens 7 Junie 2026: “Wat is die mens?” – Gen 11:1-9
Wat is die mens? http://youtube.com/watch?v=cmFEuUESXmw Votum/seëngroet: (S2)Ps 82 Here, ons Heer,hoe magtig is u Naamoor die hele aarde,U wat u luisterbo die hemelruim vestig.3Deur die mond van kleuters en suigelingehet U mag gevestig, vanweë u teenstanders,om vyande en wraakgieriges stil te maak. 4Wanneer ek na u hemelruim kyk,die werk van u vingers,die maan en die sterrewat U gevestig het –5 wat […]
“Jesus se groot opdrag” -Matt. 28: 16 – 20 (Erediens 31/5/2026)
https://youtu.be/nH-UmM5ji6M MATT. 28:16-20 (31/5/26) # Dit was reg teen die einde van Jesus se tyd hier op aarde. Redelik kort na sy kruisiging en sy opstanding uit die dood. En net voor sy hemelvaart. En nou lees ons in Matt. 28:16 dat die elf dissipels na Galilea toe gegaan het, na die berg […]
Pinkster 2026 1ste tema: “Is ons regtig só?” – 17 Mei, Ef 1:1-14
Is ons regtig só?! https://www.youtube.com/watch?v=L3khSquHwRs Verwelkoming: Pinkster: Kom Skepper Gees! (Gees sweef oor die water – God se asem in ons – God se wind wat waai!) Votum/seëngroet: Wees teenwoordig vir God… wat doen God nou? Skriflesing: Ef 1:1-14 Preek: Hoekom het ons as kerk belydenisse nodig naas die Bybel? Die Bybelse getuienis lê wyd, […]
Erediens 3 Mei 2026: “Die Groter werklikheid…” – Hand 7:54-60
Die Groter Werklikheid https://www.youtube.com/watch?v=1cKyQGPoKFg&t=2197s Verwelkoming: Paastyd: die opgestane Jesus kan enige oomblik aan ons verskyn – Hy sit sy bediening deur ons voort…Wat doen God nou? Pinksterreeks (17 Mei): Wie is ons as kerk – hoe kan ons seker maak ons bly by ons bron – leef ons roeping?Soveel tye, soveel kontekste, kulture, mense en […]
“Genade alleen.” – Luk. 18: 9 – 14. (Erediens 26/4/26)
https://youtu.be/3JxSEWSqQF4 LUK. 18:9-14 (26/4/26) # Die Fariseër van wie ons so pas gelees het, was ’n baie godsdienstige en vroom mens. En dis tog nie verkeerd om godsdienstig en vroom te wees nie. Daar is sekerlik baie mense, deur die eeue, wat met hierdie 2 woorde beskryf kan word: godsdienstig en vroom. Dink maar […]
Erediens, 12 April 2026: “Vry van bekommernis!” – Mat 6:25-34
Vry van bekommernis! https://www.youtube.com/watch?v=kdiRMH5BX0U Verwelkoming: Wie is U, Here – so vra Paulus op die Damaskus pad? Ons bely Hom. Hy is sagmoedige en nederig van hart – juk is sag en las is lig – ons sal rus kry vir ons gemoed. Hy vra baie, maar dit is sodat ons vry kan wees; […]
Paassondag Erediens, 5 April 2026: “Alles is anders!” – Mat 28:1-10, 16-20
Alles is anders! https://www.youtube.com/watch?v=rKyf1aLAlh0 Verwelkoming: Vandag is ons grootste dag – die herdenking van die eerste van alle Sondae – sonder Paassondag was daar geen Christelike geloof nie – was ons nie vandag hier bymekaar nie… Jesus: Ps 22 – o God my God waarom het U my verlaat… Hy begin sing – Hy aanbid… […]
“Al sy dissipels laat Jesus in die steek.” – Matt. 26: 31-35. (Erediens 29/3/26)
https://youtu.be/0BU4Ll7bec8 MATT. 26:31-35 (29/3/26) # Ek wil vanoggend se boodskap met ’n soort raaisel begin! Maar ek glo dit sal gou vir u duidelik word wat die antwoord op hierdie raaisel is. Die raaisel gaan so: Dit wat vir my die grootste aardse vreugde kan verskaf, kan ook vir my die grootste hartseer veroorsaak. […]
Erediens 15 Maart 2026: “Leer lewe sonder soeke na roem” – Mat 6:1-8
Leer lewe sonder soeke na roem https://www.youtube.com/watch?v=QIJob8RNAvM&t=4857s Verwelkoming: Seisoene… om ons kruis op te neem beteken dat ons ons pyn erken – -ons probeer dit nie vermy en ontsnap nie – dit is ingesluit in God se plan met ons. Votum en seëngroet: Karl Barth die volgende skryf (jy kan aan mense se vrug sien […]
Erediens, 1 Maart 2026: “Leer lewe sonder leuens” – Mat 5:33-37
Leer lewe sonder leuens https://www.youtube.com/watch?v=xTERghew55Y&t=5319s Lydingstyd kort inleiding… Wat simboliseer die woestyn? ’n Plek waar jy in gestrooptheid, isolasie, stilte en deur swaarkry vir God op nuwe maniere ontdek en hoor…Afsterwe van die ou mens; dit voel soos dood! – die opstanding van die nuwe mens… Votum/seëngroet (Job 42): 1Daarna het Job vir die Here […]
