Wees Jesus! https://www.youtube.com/watch?v=9Eoq_OcjZDo Vadersdag Ons wil almal seker ons merk maak en invloed hê – maar die grootste krag, so leer ons hemelse Vader ons, lê in selfopofferende liefde. Dink aan jou pa – onthou, sê dankie – vergewe – vra vir heling. Dink aan jou pa-wees: vra vir insig en leiding ’n Land […]
Preek – 11 Junie 2023: SING! – Psalm 40 https://www.youtube.com/watch?v=qBgAni1LcD0 Verwelkoming: Welkom by ons erediens. Dit is baie lekker om saam met almal hier te wees. Votum: Ons lees vandag ‘n Psalm saam. Psalms is liedere uit die Bybel. Watter lied sing jou hart vandag? Seëngroet: Liewe vriende die Here groet ons vandag as Hy […]
https://youtu.be/9BitA1Ncnxc ROM. 8:18-30 (4/6/23) # Daar is iets wat ’n mens opval wanneer jy deur die briewe van Paulus in die Bybel blaai, en dit is hoe dikwels Paulus na gebed verwys. Dit val jou op hoe belangrik gebed vir Paulus was. En daarom kan ons seker saam met Willem Nicol sê dat Paulus […]
Wie, sê julle, is Ek? https://www.youtube.com/watch?v=zMpnPpV-oSU “Wie sê julle is Ek?” 28 Mei 2023 Votum/seëngroet: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie.” Jesus is Here, Jesus is hier… Gebed: Kom Heilige Gees… Skriflesing: Verskeie Preek: As ons nie weet wie Jesus is […]
https://youtu.be/Q3DNFmZlWss HAND. 2:42-47 (30/4/23) # Net voor ons nou gaan saam lees, wil ek net sê dat die Skrifgedeelte wat ons gaan lees vir ons so ’n bietjie van ’n prentjie gee van hoe die eerste Christelike gemeente geleef het. Dit was in die tyd kort na Jesus se hemelvaart en die uitstorting van […]
Ons is Een! https://www.youtube.com/watch?v=5YLIeYWxQ2Y&t=3864s Verwelkoming: ’n Voorreg, dankie vir wat julle vandag doen om hier by ons te wees – 50ste bestaansjaar – Entrepreneurs van hoop! In Eenheid lê ons hoop! Ook iets met die musiek doen wat albei gemeentes se identiteit verteenwoordig. Votum/seëngroet: Ek bid dat hulle almal een mag wees, net soos U, […]
https://youtu.be/9Qyut85C2Pw ROM. 8:1-11 (26/3/23) # Wanneer ’n mens vir ’n week of wat van jou huis af weg was, en jy maak dan weer die voordeur oop, dan mag dit wees dat jy deur ’n effens bedompige of muwwe reuk verwelkom word. En die eerste ding wat jy dan sal wil doen, is om […]
https://youtu.be/erUE0kh6aFI MARK. 8:31-38 (19/3/23) # Ek stel my voor dat Jesus die regte oomblik gekies het, en toe heel moontlik vir sy dissipels gesê het: “Ek het iets baie belangriks om vir julle te sê.” “En dit is dat Ek na die aarde toe gekom het om baie swaar te ly.” “Die Joodse volksleiers […]
Erediens 26 Feb 2023 – Entrepreneurs van Hoop kweek lewe! – Matt 13:31 – 35 https://www.youtube.com/watch?v=BAn-UtDouAc&t=4909s Verwelkoming: Welkom by ons erediens. Dit is baie lekker om saam met almal hier te wees. Votum: Klaagliedere 3:18 Kindermoment Die grootste boom in SA – Sagole kremetart in Limpopo – · 22m hoog, 33,7 meter bree stam – saadjies […]
Roep uit! https://www.youtube.com/watch?v=nJySULB8KB0 Votum/seëngroet: (Klaagl 3:19-24) “Die gedagte aan my ellende en my vreemdelingskap is gal en gif vir my; as ek daaroor nadink, draai my gedagtes vas. Maar dít sal ek ter harte neem en om dié rede bly ek hoop: deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie; daar […]
