https://youtu.be/E-yWAyZrn38 LUK. 22:39-53 en MATT. 26:36-46 (12/2/23)   # As Christene behoort ons almal entrepeneurs van hoop te wees. M.a.w. ons behoort almal geleenthede raak te sien waar ons vir ander mense hoop kan help bring. Waar ons iets kan doen of sê wat vir mense hoop help bring. En natuurlik moet ons hierdie geleenthede […]

Erediens 5 Feb 2023, Entrepreneurs van Hoop leef vanuit die Bron – Eseg 47 https://www.youtube.com/watch?v=nKxjw9KzrdU Verwelkoming: Welkom by ons erediens.  Dit is baie lekker om saam met almal hier te wees. Votum: Waarop “HOOP” jy? Dink bietjie daaroor na.    Seëngroet: Liewe vriende die Here groet ons vandag as Hy sê dat Sy genade, Sy […]

Hoop sien nuwe geleenthede https://www.youtube.com/watch?v=b1wRqT1BPeo Votum/seëngroet (Ps 27, 2020 vertaling): Die Here is my lig en my redding – vir wie sal ek vrees?Die Here is die toevlug van my lewe – vir wie sal ek bang wees?Een ding het ek van die Here gevra en dit sal ek bly nastreef:om al die dae van my lewe in die huis van die Here te woon,om […]

https://youtu.be/eheIt8Jwja4 Ef. 3:1-13 (15/1/23)     #  Ek wil graag vanoggend my verbeelding so ’n bietjie gebruik. En dan wil ek my voorstel dat Paulus (die skrywer van Ef. 3) ’n Joodse vriend kon gehad het wat dalk op ’n dag vir hom ’n baie belangrike vraag gevra het. Kom ons sê hierdie Joodse vriend […]

https://youtu.be/KiyQetl217o JOH. 1:1-14 (11/12/22)   #  Matteus, Markus, Lukas en Johannes – dis die vier evangelies waarmee die Nuwe Testament begin. En hierdie vier evangelies vertoon baie ooreenkomste. Maar daar is ook sekere belangrike verskille tussen hulle. Matteus en Lukas beskryf byvoorbeeld Jesus se geboorte redelik uitvoerig. Hulle vertel van die engele en die skaapwagters […]

Preek – 4 Desember 2022: God se Kerskaartjie – Sefanja 3:14 – 20 https://www.youtube.com/watch?v=C33NXIhB4DQ Verwelkoming: Welkom by ons erediens.  Dit is baie lekker om saam met almal hier te wees. Skriflesing: 14Jubel van vreugde,dogter van Sion,roep dit uit, Israel!Verbly en verheug joumet jou hele hart,dogter van Jerusalem!15Die Here het die oordele oor jouafgewend,jou vyande uit die weg […]

MATT. 24:36-44 (27/11/22) #  Ek glo almal van ons hier, wat oud genoeg is, sal seker onthou waar ons was toe die jaar 2000 aangebreek het! Toe ons oorgegaan het van 1999 na 2000 – of soos party mense toe nog af en toe per ongeluk gesê het: na 19-2000! Ek onthou dat ons gesin […]

https://youtu.be/0A27XkHp2cg KOL. 1:12-20 (20/11/22) #  Op baie bladsye van die Bybel lees ons van ’n stryd wat daar in die wêreld aan die gang is, ’n geestelike stryd, ’n stryd tussen lig en donker. En baie keer lyk dit selfs ook in die Bybel of die donker wen. Want ons lees tog ook in die […]

Erediens, 13 November 2022:”Kosbare Knus Kaaskrul” – Numeri 6:23 – 27 https://www.youtube.com/watch?v=lzUWRf82w2g&t=3s Verwelkoming: Welkom by ons erediens.  Dit is baie lekker om saam met almal hier te wees. Votum: Sê vir jouself hardop – Die Here is hier!  Ek is geseënd in Sy teenwoordigheid. Amen Seëngroet: Liewe vriende die Here groet ons vandag as Hy […]

God se huis https://www.youtube.com/watch?v=-xO6MqK3EhQ Verwelkoming:  Mag ons saam vanoggend bewus word dat ons ingetrek word in iets wat groter is as onsself.  Die evangelie self – én die wolk van getuies… Vanoggend is heilige oomblikke en ons is so dankbaar daarvoor.  Saam met julle as ouers dankbaar vir die kinders wat Hy aan ons toevertrou […]

css.php