Erediens, 30 Oktober 2022:”Die BRILLE” – Lukas 19:1 – 10
Preek – 30 Oktober 2022: Die BRILLE – Lukas 19:1- 10 https://www.youtube.com/watch?v=MCmkkXtSA9g&t=4429s Verwelkoming: Welkom by ons erediens. Dit is baie lekker om saam met almal hier te wees. Votum: Ons vier vandag al ons Ouer Persone en bid vir hulle. Ons deel vandag ‘n kaartjie suit aan al ons Ouer Persone met drie verse op: […]
Erediens, 23 Oktober 2023: “As godsdiens skeefloop” – Luk 18:9-14
As godsdiens skeefloop https://www.youtube.com/watch?v=MIGKRHwBI_E Verwelkoming: Ons lewens loop almal ’n bietjie soos die verlore seun s’n. Ons wil ons eie ding doen. Ons loop ons eie draaie. Ons het ’n sekere idee van ons Vader se huis (God/geloof). Ons probeer op ander maniere vervulling vind, om dan hoeplik weer, ons Vader se huis te herontdek, […]
Erediens 16 Okt 2022:”‘n Hartvol van die “right stuff.” – Jer 31:31 – 34
Preek – 16 Oktober 2022: ‘n Hartvol van die “Right Stuff” – Jeremia 31:31 – 34 https://www.youtube.com/watch?v=QQyfBuxSjo0 Verwelkoming: Welkom by ons erediens. Dit is baie lekker om saam met almal hier te wees. Votum: Vandag dink en bid ons vir ons Matrieks. Raak stil en luister na die mooi Eksamengebed: Die Here is my Herder, […]
Erediens 9 Okt 2022: “In die tussentyd…” – Jer 29:1-11
In die tussentyd… https://www.youtube.com/watch?v=MPs4_DfFLCY Votum/ seëngroet: Stilword: in watter moeilike omstandighede, waaruit jy wens jy kan ontsnap, is jy nou? (Een ding wat die Here kan wegneem of verander…) Die Here sê: “Luister, so sê die Here wat jou geskep het, Jakob, wat jou gevorm het, Israel: Moenie bang wees nie, Ek verlos jou, Ek […]
“Hoe gemaak met swaarkry?” 2 Kor. 11:16-33 (Preek 2/10/2022)
https://www.youtube.com/watch?v=XHOmBV4js_E 2 KOR. 11:16-33 (2/10/22) # Ons tema vanoggend is nogal ’n swaargewig-tema! “Hoe gemaak met swaarkry?” – dis ons tema. En nou kan iemand seker vra: Is dít nie ’n bietjie van ’n negatiewe tema nie? Is dít nie te morbied nie? En is dit wel iets waaroor ons op ’n Sondag hier in […]
Erediens 18 Sept 2022: Slimmer Christene? – Luk 16:1-13
Slimmer Christene? https://www.youtube.com/watch?v=Z298sfRZPwE Verwelkoming: God se alternatiewe tyd, sy alternatiewe wêreld, perspektief – ons sien, dink, voel anders.. Votum: (1 Kor 1) “Die Jode vra wondertekens en die Grieke soek wysheid, 23maar ons verkondig Christus wat gekruisig is. Vir die Jode is dit ‘n aanstoot en vir die ander is dit onsin, 24maar vir dié wat deur […]
Erediens 11 Sept 2022: “GEVIND! Die beste nuus ooit!” – Lukas 15:1 – 10
Preek – 11 September 2022: GEVIND! Die beste nuus ooit! – Lukas 15:1 – 10 Verwelkoming: Welkom by ons erediens. Dit is baie lekker om saam met almal hier te wees. Votum: Nuus het nogal ‘n manier om ons lewens te raak nie waar nie? Wat was die nuutste nuus wat jy gehoor het en hoe […]
Erediens, 4 Sept 2022: “God kan oor begin” – Ps 139 en Jer 18
God kan oor begin https://www.youtube.com/watch?v=YeKG5rl-SqE&t=23s 4 Sept 2022 Verwelkoming: *Video: Flowers can dance Gelukkige Lente, mag die nuwe seisoen nuwe lewe bring. Mag jy ook oral in die skepping en in jou lewe die vormende hande van die Groot Kunstenaar raaksien! Kers aansteek: Lied 184:1-3 (Lofsing die Here) Votum/seëngroet: Here, U sien dwarsdeur my, U […]
Erediens, 21 Aug 2022: “Liefde verdryf vrees” – Jes 5:1-7 en 1 Joh 4:7-19
Liefde verdryf vrees https://www.youtube.com/watch?v=XP6zkeKwmAw&t=1867s Verwelkoming: By wie is voel jy heeltemal veilig? Wat is die rede? Dan verteenwoordig daardie persoon vir jou iets van God is Votum/seëngroet: (1 Joh 4) 7Geliefdes, ons moet mekaar liefhê, want liefde kom van God, en elkeen wat liefhet, is ‘n kind van God en ken God. 8Wie nie liefhet nie, […]
“Onthou sy magtige dade!” – Ps. 111. Erediens 14 Aug. 2022
111 (14/8/22) # Wanneer ’n kind ’n nuwe speelding kry, speel so ’n kind mos baie keer vir ’n dag of wat sonder ophou daarmee. Dit kan selfs wees dat die speelding moet saamgaan bed toe, as dit sou inpas onder die komberse! Maar dan, soos die tyd verbygaan, begin die nuwigheid mos geleidelik verdwyn. […]
