Erediens, 25 Aug 2024: “Wees jou roeping waardig!” – Ef 4:1-16
Wees jou roeping waardig! https://www.youtube.com/watch?v=STQkOr5p27o Wiel: Waar ons dien – Wingerdstok: God plant ons op ’n spesifieke plek. Ons moet daar wortel skiet en vrug dra. Dit gaan oor deel raak van ons gemeenskap, verhoudings bou, tyd spandeer; onsself gee… (bou die brug na die brug!) Stilte/votum/seëngroet: Ek bid dat Hy deur sy Gees uit […]
“Onder `n besembos?” (1 Kon. 19:1-18)(Erediens 11/8/24)
https://youtu.be/8NEhrlKxOEg 1 KON. 19:1-18 (11/8/24) # In elke gelowige se lewe is daar hoogtepunte en laagtepunte, oorwinnings in die geloof, maar ook nederlae en teleurstellings in die geloof. So sien ons dit ook in die lewe van die bekende profeet Elia. Ons sien beide hoogtepunte en laagtepunte in sy lewe. Die gedeelte wat ons nou […]
Erediens 28 Julie 2024 – “Wie het mag?” – 2 Sam 11:1-15
Wie het mag? https://www.youtube.com/watch?v=lgP566v86EY Verwelkoming: Deurmekaar wêreld: ons wil ’n oomblik kom asemskep… Ps 27: 5 “Ja, Hy steek my weg in sy skuiling op ‘n dag van onheil; Hy verberg my in die beskutting van sy tent; Hy tel my hoog op ‘n rots.” Aankondiginge: Ons regula of Beheerstelsel: in die middel is die hart […]
“Jesus se hart vir ons” – Mark. 6:30-44 (Erediens 21/7/2024)
https://youtu.be/jN54SrStZYg MARK. 6:30-44 (21/7/24) # Met Jesus het dit seker by tye ook gegaan soos met bekende of beroemde mense in ons eie tyd. Bekende sportmanne of akteurs of sangers word mos oral deur mense herken. En hulle word ook lastig geval, al is dit net vir ’n handtekening, of deesdae ook vir ’n […]
Erediens 7 Julie 2024: “Swakheid is ‘n gawe” – 2 Kor 12:1-10
Swakheid is ‘n gawe Verwelkoming: Hy maak geen onderskeid nie en dat hierdie ’n plek is waar ons baie welkom is! Naby God, naby aan liefde… mag ons Hom ontmoet! Votum: (2 Kor 4: 6-7) “God wat gesê het: ‘Laat daat lig skyn in die duisternis,’ het ook in ons harte ’n lig laat […]
Erediens 9 Junie 2024: “Waar is jy?” – Gen 3:1-15
Waar is jy? https://www.youtube.com/watch?v=Mw4ddwsNZsc&t=2276s Verwelkoming: Hoe kan mense soos ons ’n verhouding met God hê? Gesamenlike aanbidding is waar ons dit saam ontdek en oefen… Votum/seëngroet: Gebaseer op die skepping skryf Johannes oor Jesus… 1 In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. 2Hy was in die […]
“Sy kinders deur sy Gees” – Rom. 8:12-17 (Erediens 26 Mei 2024)
https://youtu.be/aq-0LobmGBo ROM. 8:12-17 (+ Ps. 131)(26/5/24) # Die Here het elkeen van ons só gemaak dat ons ’n hele klomp verskillende emosies kan ervaar. En deesdae is daar sommer baie gesiggies op die Internet wat allerhande emosies voorstel. Dalk pas een van hierdie klomp by hoe jyself vanoggend voel. Maar so ervaar ons mos […]
Pinksterfees, 18 Mei 2024: “My siel dors na tevredenheid” – Jes 55:1-1
My siel dors na tevredenheid https://www.youtube.com/watch?v=ggUuojFv2lU&t=2245s Verwelkoming: Ons vier die koms van die Heilige Gees vandag. Die Gees wat Jesus onder ons en in ons laat voortleef – wat ons herinner aan alles wat Hy geleer het en wie Hy was – die Gees wat ons tot kinders van God maak en ons laat roep: […]
Erediens, 28 April 2024: “As Jesus jou pad kruis…” – Hand 8:26-40
As Jesus jou pad kruis… https://www.youtube.com/watch?v=uiFf-gw1-Vk Verwelkoming: Welkom: mag die Here jou hart sien en voorsien in jou diepste behoeftes: hoop, rus, vernuwing… Votum/seëngroet: 1 Joh 4 7Geliefdes, ons moet mekaar liefhê, want liefde kom van God, en elkeen wat liefhet, is ‘n kind van God en ken God. 8Wie nie liefhet nie, het geen kennis […]
“Waar liefde moeilik is” – 1 Joh. 3:11-24 (Erediens 21/4/24)
https://youtu.be/YQ_tdEXXZfs 1 JOH. 3:11-24 (26/4/15) # Op papier lyk dit dalk heel maklik om ’n Christen te wees! Heel maklik, want daar is eintlik maar net ’n paar basiese dinge wat in die Bybel van ons as Christene gevra word. Volgens vers 23 wat ons so pas gelees het, word daar bv. net twee […]