https://youtu.be/HrLLGmfKZ1c PREEK  (Matt. 5: 21 – 26)   #  Woede – die Here wil vanoggend met ons praat oor woede.  En die skrywer van die boek, wat ons tans in ons reeks gebruik, vertel ‘n tipiese storie oor woede. Hy sê hy moes iewers ‘n praatjie gaan lewer en moes eers ‘n ent per vliegtuig […]

Die heerlike uitnodiging https://www.youtube.com/watch?v=8YwnmMoC6WQ&t=2312s ’n Gebed vir Onderwysers (na aanleiding van Psalm 112)deur Anriëtte de Ridder Here, ons prys U vandag.Ons dank U vir onderwysers –Elkeen wat U dien en vertrouen met blydskap hulle roeping uitleef.Mag hulle invloed verder strek as wat hulle ooit sal sien,van geslag tot geslag.Gee vir hulle genoeg –genoeg wysheid, genoeg […]

https://youtu.be/kFQNtlhRKFE 122 (30/11/25)     #  Baie van ons woon mos eintlik net ’n klipgooi van die kerkgebou af!   En in elke dorp of stad in ons land is daar mos seker ’n kerk wat maklik bereikbaar is.   Maar in die tyd toe Ps. 122 geskryf is, was dit heeltemal anders.   Toe […]

Sal die regte Jesus opstaan asb? https://www.youtube.com/watch?v=f-qdDxFOEsU&t=1707s Verwelkoming: Belydenis: Geloof as ’n persoonlike konneksie en ’n alternatiewe lewenstyl. Ons is almal verantwoordelik om mooi te onderskei wat die pad van die Here en wat die pad van die wêreld is. Uit al die stemme God se stem te hoor. Votum: Toe al die mense hulle […]

https://youtu.be/o-i862tFcRk Ps. 71:1-20 (26/10/25) #  So teen die einde van verlede jaar kyk ek een Sondagaand op televisie na die joernaalprogram Kwêla. En ek kon my oë nie glo nie. Hulle wys ‘n onderhoud met die kunstenaar Pierre Volschenk. Hy is bekend as ‘n beeldhouer en as ‘n skilder. En hy was ten tyde van […]

Wat begeer jy regtig? https://www.youtube.com/watch?v=6yZRjSkkvUc&t=1536s Votum en seëngroet: Karl Barth skryf die volgende (jy kan aan mense se vrug sien in watter God hulle glo): “Any idea of God, in which He is not yet gracious, or not yet essentially decisively and comprehensively known as gracious, is really, whether it is affirmed or denied, a […]

https://youtu.be/z4u6HrGXfng LUK. 17:11-19 (12/10/25)     #  Ons het so pas gelees van mense wat aan melaatsheid gely het.   En melaatsheid, weet ons, is ‘n baie ernstige velsiekte.   In die Bybelse tyd was dit ook ‘n baie gevreesde siekte.   ‘n Gevreesde siekte veral omdat ‘n melaatse persoon, volgens die ou Joodse godsdiens, […]

Net God… https://www.youtube.com/watch?v=G-S3MFRBWeY Votum/seëngroet: Goed is die Herevir hulle wat op Hom wag,vir die mens wat na Hom soek.Goed is dit om stil te hoopop die verlossing van die Here. Hy moet alleen sit in stilte,want die Here het dit op hom gelê.Hy moet maar sy gesig in die stof hou;miskien is daar hoop. My Heer verwerp beslis niedie mens […]

https://youtu.be/LDjNj2blusM 1 TIM. 1:12-17 (21/9/25)   #  Die woord “genade” is ’n woord wat ’n mens kort-kort in die Bybel raakloop. Ons gebruik dit seker ook almal as deel van ons eie woordeskat. Maar wat beteken “genade” nou eintlik? Dalk help dit ons as ons sommer net eers dink aan ’n doodgewone spreekwoord, soos wanneer […]

God kan oor begin… https://www.youtube.com/watch?v=vkcuY6Z3rkw&t=2081s Verwelkoming:  Gelukkige Lente, mag die nuwe seisoen nuwe lewe bring. Mag jy ook oral in die skepping en in jou lewe die vormende hande van die Groot Kunstenaar raaksien! Wat doen die Here? Votum/seëngroet: Here, U sien dwarsdeur my, U ken my. 2Of ek sit en of ek opstaan, U […]

css.php