Erediens, 11 Mei 2025: Jesus en sy skape – Joh 10:22-32
Jesus en sy skape https://www.youtube.com/watch?v=3gsYkCWDJ44 Moedersdag: Ons sien ook die beeld van God in vroue – man en vrou gemaak na sy beeld; Mag ons vandag onthou die wonder en waarde van Moederlike liefde… Jes 42: 14: “Ek het lank stilgebly, My stil gehou, My bedwing. Soos ‘n vrou wat geboorte gee, kreun Ek; Ek hyg […]
“Jesus kom sy dissipels te hulp.” – Luk. 24: 36-49 (Erediens 4/5/25)
https://youtu.be/VEktvb6gSQg LUK. 24: 36 – 49 # Ons het nou gelees hoe Jesus na sy opstanding aan sy dissipels verskyn het. En wat was hulle reaksie? Skrik en vrees. En agter die skrik en vrees was daar ook nog twyfel. Soveel so dat Jesus vir hulle vra: “Waarom kom daar twyfel in julle harte […]
“Lig vir die wêreld.” – Luk. 24: 13 – 35 (Erediens 27/4/25)
https://youtu.be/yI9P3UjUmdE LUK. 24:13-35 # Heel waarskynlik het daar ook al in u lewe iets gebeur wat u laat voel het: Nou is alles net donker rondom my. – Ek sien nou net donkerte en geen lig nie. Een of ander groot krisis of ongeluk of siekte het u dalk al so laat voel. En […]
Erediens, Joh 12:1-8: “Oorgegee aan liefde en lewe…”
Oorgegee aan liefde en lewe https://www.youtube.com/watch?v=BN2zBQVLgmg&t=4125s Stilword: In Jesus is dood en lewe en kante van dieselfde munt – ons moet deelneem aan die dood – al die klein sterftetjie van elke dag en ons liggaam aan die einde, om ten volle deel te neem aan sy lewe – ewige lewe; nie net in tyd […]
“Ons nederige Koning” – Fil. 2: 5 – 11 (Erediens 30/3/2025)
https://youtu.be/Mp3Km40dzWQ FIL. 2:5-11 (30/3/25) # Ek wil begin met ’n kort storietjie, en hy klink só: … Lank, lank gelede en baie ver van waar ons vanoggend hier saam is, het daar ’n baie besondere koning geleef. Hierdie koning het verskriklik baie mag gehad. Sy weermag was ontsettend sterk, en die leiers van die […]
Erediens 16 Maart 2025: “God is vernuwend” – Kol 2:6-15
God is vernuwend https://youtube.com/watch?v=1D8Y4gJIQYk&t=1917s Verwelkoming: God kom na jou as jou lewe… wat bring jy vandag? Votum/seëngroet: 13God het ons uit die mag van die duisternis gered, en verplaas na die •koninkryk van sy geliefde Seun – 14 deur wie ons bevryding, die vergifnis van sondes ontvang het. 15Die Seun is die beeld van die onsigbare […]
“God is heilig!” – 1 Pet. 1:10-16 (Erediens 2 Maart 2025)
https://youtu.be/vfVh8iQEQ9o 1 PET. 1: 10 – 16 (2/3/25) # Vandag dink ons dan daaroor na dat God heilig is. En om vir iemand te probeer verduidelik wat dit beteken dat God heilig is, lyk nie vir my heeltemal so ‘n maklike saak nie. Maar kom ons probeer ‘n paar belangrike dinge daaroor sê, sodat […]
Erediens, 23 Feb 2025: “God is liefde” – Mat 9:9-13
God is liefde Verwelkoming: Hierdie is ’n ruimte vry van oordeel, prestasie en verdienste – in God se teenwoordigheid is daar genade en liefde in oorvloed. Votum/seëngroet: “Gesonde mense het nie ‘n dokter nodig nie, maar wel die siekes. 13Gaan leer wat beteken, ‘Ek wil barmhartigheid hê en nie offerande nie.’ Ek het immers nie gekom […]
Erediens, 9 Feb 2025: “God is betroubaar” – Mark 14:32-42
God is betroubaar https://www.youtube.com/watch?v=aETLbOlX20w Verwelkoming: Dinge lyk deurmekaar; ons wil ons gedagtes rig op die dinge wat daarbo is, waar Christus is… Verander ons binne in ons werklikheid en maak ons nie wêreld vreemd nie… Votum/seëngroet: 14Almal wat hulle deur die Gees van God laat lei, is kinders van God. 15Die Gees wat aan julle gegee […]
“God is goed!” – Joh. 9:1-23 (Erediens 2 Febr 2025)
https://youtu.be/sNeKbTLvjVQ JOH. 9: 1 – 23 (2/2/25) # Soos u nou reeds weet, is ons tema vanoggend: “God is goed.” En baie Bybelverse praat dan ook uitdruklik van die “goedheid” van God. Daarby sal ons dalk ook uit ons eie ondervinding hierdie 3 woorde vanoggend wil beaam: God is goed. Kyk net wat gee […]