JES. 62:1-9 (12/1/20) # Wanneer mense swaarkry, gebeur dit nie altyd een-een nie. Dit gebeur mos ook dat groepe mense saam swaarkry. Dink maar net aan hoe die Jode al in die geskiedenis as ’n groep gely het. En wat dan heel eerste by ’n mens opkom, is natuurlik hulle verskriklike lot tydens die […]
Preek – 29 Des 2019: “Om God se gesig te sien…” – Luk 2:8-12 Verwagting (deur Neels Jackson) daar is iets wat stilweg gebeur soos die hemel wat aan die oostekant verkleur dit kom saggies, dit is moeilik om te sien maar dit is daar, dit is meer as net miskien dit is in elke […]
Preek – 25 Des 2019: Goeie Nuus? – Luk 2:8-20 TEKS: Luk 2:8-20 Daar was skaapwagters in daardie omgewing wat in die oop veld gebly en in die nag oor hulle skape wag gehou het. (9) Meteens staan daar ‘n engel van die Here by hulle, en die heerlikheid van die Here het rondom hulle […]
Preek – 22 Desember 2019: Net soos jy is – Rom 3:16 + Rom12:1-2 TEKS: Joh 3:16 God het die wêreld so lief gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. PREEK: Ek wil nou met julle vanoggend […]
Preek – 15 Desember 2019: As Hy weer kom – Matteus 24:36 – 44 TEKS: Mat 24:36-44 Maar niemand weet wanneer daardie dag en uur kom nie, nie die engele in die hemel nie en ook nie die Seun nie. Net die Vader weet dit. (37) Soos dit in die dae van Noag was, sal […]
Preek – 8 Desember 2019: Verlosser – Lukas 2:8 -14 TEKS: Luk 2:8-14 Daar was skaapwagters in daardie omgewing wat in die oop veld gebly en in die nag oor hulle skape wag gehou het. (9) Meteens staan daar ‘n engel van die Here by hulle, en die heerlikheid van die Here het rondom hulle […]
Preek – 1 Des 2019: Net Jesus – 1 Joh 5:6-13 TEKS: 6 Die Een wat deur die water van sy doop en die bloed van sy dood na ons toe gekom het, is Jesus Christus; nie net deur die water nie, maar deur die water én die bloed. Die Gees is die getuie daarvan, […]
HEB. 13:1-16 (17/11/19) # Kom ons gebruik vir ’n oomblik ons verbeelding! En kom ons verbeel ons dat ons elkeen vanoggend met een of ander dier hier by die kerk aangekom het. ’n Duif in ’n hokkie, of ’n lam aan ’n tou, of selfs ’n bees wat deur ’n paar mense aangejaag moes […]
Preek – 10 November 2019: God se beloftes aan ons – Kol 2:6-15 SKRIF: Kol 2:6-15 Aangesien julle dan Christus Jesus as Here aangeneem het, moet julle in verbondenheid met Hom lewe, (7) in Hom gewortel en op Hom gebou, vas in die geloof soos julle geleer is, en met dankbaarheid vervul. (8) Pas op […]
Preek – 3 November 2019: “Wat is ‘n Christen regtig?” – Jes 1:10-18 Verwelkoming: Kan julle glo ons het dit gedoen?! Mens kan maklik sinies raak en sê die gevoel van eenheid sal nie lank hou nie. Maar miskien is daar tog ’n dieper rede hoekom ons so aangegryp word, omdat ons ’n voorsmakie […]
