Preek – 22 Maart: Wat sien jy? – Joh 9:1-17 (41) Voorbereiding: Steek gerus ’n kers aan as teken van die Here se teenwoordigheid. Stilword: Luister na hierdie lied (Grace and Peace deur Fernando Ortega), raak rustig, en ontvang die toesegging van die Here se seën: Verootmoediging: Iemand lees die volgende verse uit Ps 51: […]

Gemeentefinansies – Maart 2020 Wat het die afgelope paar jaar gebeur? Sedert 2015 het ons inkomste jaarliks afgeneem sodat ’n totale inkomste van 2 975 454 einde 2015 gedaal het tot 2 527 724 aan die einde van die pas afgelope boekjaar (29 Feb 2020). Met stygende kostes is ons finansies dus al hoe meer […]

Erediens plan vir die Covid-19 tydperk https://www.youtube.com/watch?v=ErU6_7K1nHA&feature=youtu.be

LUK. 14:15-24 (15/3/20) #  Mense vier graag fees oor allerhande dinge! Dink maar net aan die vrolike fees wanneer 2 jongmense in die huwelik bevestig word. Of die viering van ’n belangrike verjaarsdag. Of wanneer jou rugbyspan ’n belangrike wedstryd of beker gewen het. Om by sulke geleenthede fees te vier, dít is vir ons […]

Preek – 16 Feb 2020: “Liefde vra alles!” – Rut Votum/seëngroet/stilte: Wat bring ek vanoggend? Wat is daar wat die Here wil aanspreek in my lewe? Die Here is vol vreugde oor jou, Hy is stil-tevrede in sy liefde. Hy jubel en juig oor jou. Hy maak die bymekaar wat treur Preek: Ons het laasweek […]

Preek – 9 Feb 2020 : “Draers van Goeie Nuus!” – 2 Kor 5:11-21 Votum/seëngroet/stilword: So bietjie meer as 2000 jaar terug was daar mense wat bevoorreg was om Jesus in lewende lywe te sien. Ons kan nie. Ek kan sy stem hoor soos hulle nie. Maar volgens die Bybel kan ons Hom nog steeds […]

Preek – 2 Februarie 2020: Vertel! – Hand 1:1-8 TEKS:Hand 1:1-8 My eerste boek, Teofilus, het ek geskrywe oor alles wat Jesus gedoen en geleer het, van die begin af (2) tot op die dag van sy hemelvaart. Voordat Hy in die hemel opgeneem is, het Hy deur die Heilige Gees bevele gegee aan die […]

Preek – 19 Jan 2020: “Vuil werk: – Joh 4 Inleiding Gedurende die Desembervakansie het ds Schalk gepreek oor Jesus se wederkoms en hy gebruik toe die volgende beeld: wanneer Jesus weer kom wil hy ons nie met ons tasse gepak hier kry nie; Hy wil ons kry met ons overalls aan. Hierdie beeld het […]

1 KOR. 1:10-17 (26/1/20)   #  U sal self weet dat daar vandag ’n groot klomp verskillende Christelike kerke en groepe in die wêreld is. Ook hier in die Paarl is daar sommer ’n magdom van kerke. Dis Gereformeerde kerke en Katolieke kerke en Charismatiese kerke, en noem maar op. En so sou dit bv. […]

Preek – 5 Jan 2020: “Staan op, word verlig!” – Jes 60:1-10 Verwelkoming: Epifanie is die Fees van Lig wat gekom het na ons donker wêreld! Epifanie: Verskyning van God…(Die Wyse manne is sentraal; verskillende nasies wat aangetrek word na God se verskyning.) Stilte: Wat is vir jou donker? Verlies, depressie, skuld, skaamte, sonde? Bring […]

css.php