JOH. 12:1-8 (3/4/22) #  Ons word van kleins af geleer dat ons met sekere dinge nie mag mors nie. Ons ouers prent dit oor en oor by ons in. En dit begin seker, wanneer ons nog heel klein is, by dinge soos water en elektrisiteit. Draai die kraan toe, hoor ons, ’n mens mors nie […]

LUK. 13:1-9 (20/3/22)   # Daar gebeur elke dag allerhande slegte dinge in ons wêreld. En soms is dit sommer groot rampe wat plaasvind. Dink maar aan ’n groot busongeluk, of ’n vliegtuig wat neerstort, of groot oorstromings of aardbewings, of ’n oorlogsituasie, soos op die oomblik daar in die Oekraïne. En baie mense kan […]

Preek – 13 Maart 2022: Vry van woede en minagting https://www.youtube.com/watch?v=CD49Vnadw0Y Verwelkoming: Welkom by ons erediens.  Dit is baie lekker om saam met almal hier te wees. Veral ook ons Kinders. Votum: Dink daaroor na dat die Here hier is.  Dat Hy by ons is.  Seëngroet: Liewe vriende die Here groet ons vandag as Hy […]

Goedheid: dieper as die oppervlak https://youtu.be/pl7K6p4v_D0 Verwelkoming: Soveel redes om die tree te gee na ’n nuwe mensheid (Covid, gerugte van oorloe)… Lydingstyd – springcleaning van ons siele! Stilte, stadiger, reset, afgooi… Ons reeks… Raak deel van ’n groep of lei ’n buite die boks-groep. Riglyne voor beskikbaar Skuldbelydenis: Hoekom is skuldbelydenis een van die […]

Preek – 27 Februarie 2022 – Wie is werklik gelukkig? – Mattheus 5:1 – 12 https://www.youtube.com/watch?v=o6rm7zwEUvM Verwelkoming: Welkom by ons erediens.  Dit is baie lekker om saam met almal hier te wees. Votum: Sê vir jouself hardop – Die Here is hier!  Ek is geseënd in Sy teenwoordigheid. Amen Seëngroet: Liewe vriende die Here groet […]

Kan ek heel word? https://youtu.be/C4AccwQUULc Verwelkoming: Wie onthou hierdie? WIE WEET, IEWERS IS DAAR DALK ‘N LAND VAN RUS EN WIE WEET, WAAR DIE VLUGTELING VEILIG IS WAAR DIE SWERWER EINDELIK RUS EN AS DAAR IS NEEM MY SAAM, NEEM MY SAAM Ons verlang na ’n regte rus vir jou siel… veilig is – behoort […]

Preek – 13 Februarie 2022: Blaas jy of sweef jy? – Jeremia 17:5 – 10 https://www.youtube.com/watch?v=bzt8tCf-dpQ&t=132s Verwelkoming: Welkom by ons erediens vanoggend. Votum: Word rustig en dink bietjie na oor waar jy die week God se teenwoordigheid tasbaar beleef het. Seëngroet: Die genade, liefde en vrede van ons Here, Jesus Christus is by ons vandag […]

https://youtu.be/L4NoN7v7_aw   1 KOR. 15:1-11 (6/2/22) #  Vars gebakte brood ruik mos baie lekker! Veral as dit so pas uit die oond gekom het. Maar as hierdie selfde brood ’n bietjie te lank in die broodblik bly lê, raak dit nie net droog en hard nie, maar smaak dit ook nie meer so lekker nie. […]

By jou adres https://youtu.be/-dbVS4pNevQ   Votum: “Here, U ken my deur en deur… U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die skoot van my moeder. Ek wil U loof, want U het my op ‘n wonderbaarlike wyse geskep. Wat U gedoen het, vervul my met verwondering. Dit weet ek seker: geen been van my was […]

Saam Jesus se handlangers https://www.youtube.com/watch?v=r2N45ox6Bcg Teksgedeelte  – Psalm 27 Psalm 27 beskryf baie mooi die twee kante van die lewe.  Aan die een kant is die ou lewe vol vreugde en joy en dan die ander kant voel dit asof alles uitmekaar val en ek stoksielalleen voel – ja, selfs die Here het my nou […]

css.php