Leef die Waarheid in liefde https://youtu.be/4ZAsreNh4rI Stilte/votum/seëngroet: Ek bid dat Hy deur sy Gees uit die rykdom van sy heerlikheid aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word, 17dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon en dat julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees. 18Mag julle in staat […]
Ef. 3:14-21 (25/7/21) # Hoe moet ons as Christene in hierdie tyd bid en wat moet ons in hierdie tyd doen? Wat moet ons in gebed vir die Here sê en ook vra in hierdie tyd van ’n viruspandemie, maar ook van groot onrus en spanning in ons land? En wat moet ons doen? Natuurlik […]
Wat bind ons saam? Efes 2:11 – 22 Tema: Wat bind ons saam? TEKS: 11Daarom, onthou dat julle destyds volgens julle sondige aard heidene was. Julle word onbesnedenes genoem deur diegene wat besnedenes genoem word, al is dit bloot liggaamlik deur hande verrig. 12Onthou dat julle in daardie tyd sonder Christus was, uitgesluit van die […]
KOL. 1:21-23 (11/7/21) # Wanneer ’n mens hoop verloor, is jy in die moeilikheid. Sonder hoop, is die bult wat vandag en môre voor jou lê net eenvoudig te steil. En sonder hoop, kan jy dalk moed opgee nog voordat dit werklik nodig is. En in hierdie tyd van die COVID-virus, met […]
Wanneer word ‘n profeet gehoor? https://youtu.be/xwI3sWnMvcI Verwelkoming: Hallo almal – mense sukkel om te verstaan en te verwerk wat alles met ons gebeur in hierdie tyd – ons as gelowiges kom saam met die oortuiging dat Jesus self by ons is en dat Hy ons bron van hoop is – ons is nog in hierdie […]
Preek – 27 Junie 2021: Covid en geloof – Mark 5:21-43 Teks: Markus 5:21-43 Tema: Covid en Geloof TEKS: 21Jesus het daarna met die skuit teruggevaar oorkant toe en toe Hy nog daar by die see was, het ‘n groot menigte om Hom saamgedrom. 22Een van die raadslede van die sinagoge, ‘n […]
Waarheen roep Jesus ons? Wat het ons geleer in Pinkster? Hoe onderskei ons as gemeente ons roeping? In die eerste plek beteken dit om weer al die lae van al die jare se makmaak van die evangelie te probeer afskil tot ons by God se oorpsonklike bedoeling daarvan uitkom – en baie daarvan sal ons […]
Preek – 20 Junie 2021: “Anders”– 2 Korintiërs 6:14-7:1 Verwelkoming: ’n Baie geseënde en gelukkige Vadersdag aan elkeen wat vir iemand in hierdie belangrike rol intree! Votum: Koos du Plessis Laat my nooit die grond verlaat nie, laat my in U skadu bly, Gee dat elke aardse vreugde en vrees, eind’lik nietig word vir my. […]
Hoekom preek ons? https://youtu.be/S5YfY01PFAw Boodskap # Die eerste vers wat ons saam gelees het, vertel hoe Petrus op Pinksterdag opgestaan het en die mense toegespreek het. Ons kan maar sê Petrus het opgestaan en vir die mense gepreek. En nou wil ek graag vanoggend se preek begin deur juis iets te sê oor “preke.” Ons […]
Val opwaarts! Verwelkoming: Ons is vandag hier saam sodat jy weet dat jy nie alleen is nie! Jy behoort aan ’n geestelike familie en aan die Here! Votum/seëngroet: Al is ons uiterlik besig om te vergaan – innerlik word ons van dag tot dag vernuwe… Hoe het God jou hierdie week innerlik vernuwe? Kindertyd: Eendag […]
