https://youtu.be/vfVh8iQEQ9o 1 PET. 1: 10 – 16 (2/3/25) # Vandag dink ons dan daaroor na dat God heilig is. En om vir iemand te probeer verduidelik wat dit beteken dat God heilig is, lyk nie vir my heeltemal so ‘n maklike saak nie. Maar kom ons probeer ‘n paar belangrike dinge daaroor sê, sodat […]
God is liefde Verwelkoming: Hierdie is ’n ruimte vry van oordeel, prestasie en verdienste – in God se teenwoordigheid is daar genade en liefde in oorvloed. Votum/seëngroet: “Gesonde mense het nie ‘n dokter nodig nie, maar wel die siekes. 13Gaan leer wat beteken, ‘Ek wil barmhartigheid hê en nie offerande nie.’ Ek het immers nie gekom […]
God is betroubaar https://www.youtube.com/watch?v=aETLbOlX20w Verwelkoming: Dinge lyk deurmekaar; ons wil ons gedagtes rig op die dinge wat daarbo is, waar Christus is… Verander ons binne in ons werklikheid en maak ons nie wêreld vreemd nie… Votum/seëngroet: 14Almal wat hulle deur die Gees van God laat lei, is kinders van God. 15Die Gees wat aan julle gegee […]
https://youtu.be/sNeKbTLvjVQ JOH. 9: 1 – 23 (2/2/25) # Soos u nou reeds weet, is ons tema vanoggend: “God is goed.” En baie Bybelverse praat dan ook uitdruklik van die “goedheid” van God. Daarby sal ons dalk ook uit ons eie ondervinding hierdie 3 woorde vanoggend wil beaam: God is goed. Kyk net wat gee […]
Wie is regtig gelukkig? https://www.youtube.com/watch?v=SWj7iCaEEd4 Votum/seëngroet: Ons lewe gaan nie altyd soos wat ons wil hê of wat ons verwag nie – ek ongelukkig gaan dit soms in 2025 ook vir baie van ons so wees – oomblikke waar die lewe jou ’n dwarsklap gee… Habakuk 3 Al sou die vyeboom nie bot nie en […]
Getrou aan die ewige Koning https://www.youtube.com/watch?v=Lr94kWjPHPA&t=2319s Votum/seëngroet: Openb 1 Aan Hom wat ons liefhet, en ons deur sy bloed van ons sondes verlos het, 6wat ons ‘n koninkryk gemaak het, priesters vir God, sy Vader – aan Hom kom die heerlikheid en die sterkte toe, vir ewig en ewig. •Amen. 7Kyk, Hy kom met die […]
https://youtu.be/iDhtTmuOyis MARK. 13:1-8 (17/11/24) # Hoe lyk die toekoms? En wat hou die toekoms vir ons in? Iemand het gesê: Wanneer dit goed en maklik met ons gaan, is ons nie altyd so geïnteresseerd in die toekoms nie. Maar wanneer dit met ons sleg gaan, dan vra ons maklik: Hoe lank sal dit nog […]
Verrassende genade! https://www.youtube.com/watch?v=s_e9ZFgiCh4 Votum/seëngroet: Die eerste Christene het hulself veral gesien as die mense wat saam met Jesus geëet het nadat Hy opgestaan het. Selfs na sy hemelvaart, was dit nog steeds vir hulle so. By hulle samekomste by iemand se huis, sou hulle altyd eet – en Jesus was nog steeds daar. Lank voor […]
https://youtu.be/yF7yu_uSqFM Paarlberg Diens vir Bejaardes: 27.10.2024 Die Hand Wat Help – Markus 1: 29 – 39 Hierdie verhaal van Jesus se optrede is spesiaal gekies. Want namate jy ouer word, raak jou eie siektes en mankemente net al meer. En daar kom ‘n hele klomp ander dinge ook by. Jou vriende en familie het al […]
https://youtu.be/DxcmCcypaOw MARK. 10:35-45 (20/10/24) # In ons samelewing word daar mos gereeld ’n ophef van sekere mense gemaak. Dink maar aan sporthelde. Of filmsterre. Of sangers en musiekgroepe. Of bekende ryk mense, soos Bill Gates en Elon Musk byvoorbeeld. Hierdie mense is mense wat gewoonlik deur baie ander as belangrike mense beskou word. En […]
