Preek – 28 April 2019: “Trappies op of af?” – Fil. 2:5-11 FIL. 2:5-11 (28/4/19)   #  Tom Smith sê in sy boek “Raw Spirituality” dat ons kultuur ’n obsessie het met opgradering. Nou, heel waarskynlik is opgradering darem nie by ons almal ’n obsessie nie. En dalk sal ons ook nie so ’n sterk […]

Preek – 21 April 2019:Jesus leef – 1 Kor 15:1-11 #  Ons vier vandag Jesus se opstanding uit die dood! En sy opstanding was so ’n belangrike gebeurtenis dat die vroeë Christene baie gou reeds hulle kerkbyeenkomste op Sondae begin hou het. Op Sondae in plaas van Saterdae, omdat Jesus op ’n Sondag opgestaan het. […]

Preek – 19 April: Goeie Vrydag – Mat 27:30-45 Teks en Tema: Mat 27:30-45  Die revolusie begin! Preek Ek was in graad 8 (standerd 6) toe ons ‘n CSV-kamp by Waterval-Bo by Tulbach gehad het. Ek onthou baie goed hoe die vraag juis toe in my kop gedraai het: “Hoekom moes Jesus aan die kruis […]

css.php