https://youtu.be/e3_6o0zw3x0 Ps. 139 (6/7/25) #  Dawid, die skrywer van Ps. 139, was mos ook die bekende koning van Israel. En nou leer die Bybel ons dat Dawid nogal dikwels in sy lewe in groot gevaar en nood verkeer het. Dink maar aan hoe koning Saul, Dawid se voorganger, hom probeer doodmaak het. Hoe Saul vir […]

Tyd vir grootword! https://www.youtube.com/watch?v=9tDsDIkRvKg Verwelkoming: Koninkrykstyd: een van die belangrikste konsepte in die Nuwe Testament. Daar waar God se heerskappy ’n werklikheid word. Dit is groter as die kerk en gebeur oral – maar ons en ons roeping daarin is baie belangrik. Votum/seëngroet: Toe ons nog geestelik onmondig was, was ons slawe van wettiese godsdienstige […]

https://youtu.be/rAuf-66S2D4 HAND. 16:11-40 (15/6/25)   #  Die Bybel is, op een manier gesien, die boek oor die groot dade van God. Dit vertel vir ons van die wonderlike skepping, wat God daar gestel het. Dit vertel ook van die klein volkie Israel wat die Here vir Hom as volk gekies het, en van die groot […]

Moenie bang wees nie! https://www.youtube.com/watch?v=qykb8xbxR0M Votum: Skildery van die tuiskoms… Die lig – oudste seun uit die hoogte en nie ten volle in die lig nie… al dra hy ook rooi… Jongste seun…lê teen sy pa se bors – moeg en flenters, maar nog die familiedolk Kop soos ’n pasgeborene (gevangene) Die Pa se hande […]

Jesus en sy skape https://www.youtube.com/watch?v=3gsYkCWDJ44 Moedersdag:  Ons sien ook die beeld van God in vroue – man en vrou gemaak na sy beeld; Mag ons vandag onthou die wonder en waarde van Moederlike liefde… Jes 42: 14: “Ek het lank stilgebly, My stil gehou, My bedwing. Soos ‘n vrou wat geboorte gee, kreun Ek; Ek hyg […]

https://youtu.be/VEktvb6gSQg LUK. 24: 36 – 49   #  Ons het nou gelees hoe Jesus na sy opstanding aan sy dissipels verskyn het. En wat was hulle reaksie? Skrik en vrees. En agter die skrik en vrees was daar ook nog twyfel. Soveel so dat Jesus vir hulle vra: “Waarom kom daar twyfel in julle harte […]

https://youtu.be/yI9P3UjUmdE LUK. 24:13-35 #  Heel waarskynlik het daar ook al in u lewe iets gebeur wat u laat voel het: Nou is alles net donker rondom my.         –       Ek sien nou net donkerte en geen lig nie. Een of ander groot krisis of ongeluk of siekte het u dalk al so laat voel. En […]

Oorgegee aan liefde en lewe https://www.youtube.com/watch?v=BN2zBQVLgmg&t=4125s Stilword: In Jesus is dood en lewe en kante van dieselfde munt – ons moet deelneem aan die dood – al die klein sterftetjie van elke dag en ons liggaam aan die einde, om ten volle deel te neem aan sy lewe – ewige lewe; nie net in tyd […]

https://youtu.be/Mp3Km40dzWQ FIL. 2:5-11 (30/3/25)   #  Ek wil begin met ’n kort storietjie, en hy klink só: … Lank, lank gelede en baie ver van waar ons vanoggend hier saam is, het daar ’n baie besondere koning geleef. Hierdie koning het verskriklik baie mag gehad. Sy weermag was ontsettend sterk, en die leiers van die […]

God is vernuwend https://youtube.com/watch?v=1D8Y4gJIQYk&t=1917s Verwelkoming: God kom na jou as jou lewe… wat bring jy vandag? Votum/seëngroet: 13God het ons uit die mag van die duisternis gered, en verplaas na die •koninkryk van sy geliefde Seun – 14 deur wie ons bevryding, die vergifnis van sondes ontvang het. 15Die Seun is die beeld van die onsigbare […]

css.php