https://youtu.be/jN54SrStZYg MARK. 6:30-44 (21/7/24) # Met Jesus het dit seker by tye ook gegaan soos met bekende of beroemde mense in ons eie tyd. Bekende sportmanne of akteurs of sangers word mos oral deur mense herken. En hulle word ook lastig geval, al is dit net vir ’n handtekening, of deesdae ook vir ’n […]
Swakheid is ‘n gawe Verwelkoming: Hy maak geen onderskeid nie en dat hierdie ’n plek is waar ons baie welkom is! Naby God, naby aan liefde… mag ons Hom ontmoet! Votum: (2 Kor 4: 6-7) “God wat gesê het: ‘Laat daat lig skyn in die duisternis,’ het ook in ons harte ’n lig laat […]
Waar is jy? https://www.youtube.com/watch?v=Mw4ddwsNZsc&t=2276s Verwelkoming: Hoe kan mense soos ons ’n verhouding met God hê? Gesamenlike aanbidding is waar ons dit saam ontdek en oefen… Votum/seëngroet: Gebaseer op die skepping skryf Johannes oor Jesus… 1 In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. 2Hy was in die […]
https://youtu.be/aq-0LobmGBo ROM. 8:12-17 (+ Ps. 131)(26/5/24) # Die Here het elkeen van ons só gemaak dat ons ’n hele klomp verskillende emosies kan ervaar. En deesdae is daar sommer baie gesiggies op die Internet wat allerhande emosies voorstel. Dalk pas een van hierdie klomp by hoe jyself vanoggend voel. Maar so ervaar ons mos […]
My siel dors na tevredenheid https://www.youtube.com/watch?v=ggUuojFv2lU&t=2245s Verwelkoming: Ons vier die koms van die Heilige Gees vandag. Die Gees wat Jesus onder ons en in ons laat voortleef – wat ons herinner aan alles wat Hy geleer het en wie Hy was – die Gees wat ons tot kinders van God maak en ons laat roep: […]
As Jesus jou pad kruis… https://www.youtube.com/watch?v=uiFf-gw1-Vk Verwelkoming: Welkom: mag die Here jou hart sien en voorsien in jou diepste behoeftes: hoop, rus, vernuwing… Votum/seëngroet: 1 Joh 4 7Geliefdes, ons moet mekaar liefhê, want liefde kom van God, en elkeen wat liefhet, is ‘n kind van God en ken God. 8Wie nie liefhet nie, het geen kennis […]
https://youtu.be/YQ_tdEXXZfs 1 JOH. 3:11-24 (26/4/15) # Op papier lyk dit dalk heel maklik om ’n Christen te wees! Heel maklik, want daar is eintlik maar net ’n paar basiese dinge wat in die Bybel van ons as Christene gevra word. Volgens vers 23 wat ons so pas gelees het, word daar bv. net twee […]
Alles is anders https://www.youtube.com/watch?v=GbYfQDiCw4o Kers aansteek: Lied 163 (Soos ’n wildsbok) – Wat ons liefhet bepaal ons identiteit… Votum/seëngroet: Kol 1Die Seun is die beeld van God,van God wat self nie gesien kan word nie.Die Seun is die Eerste, verhewe bo die hele skepping.16God het deur Hom alles geskepwat in die hemel en op die […]
https://youtu.be/YpZQT8wWda0 MARK. 15:33-41 (24/3/24) # Ons nader nou vinnig die einde van nog ’n jaar se Lydenstyd. En Lydenstyd is elke jaar vir ons ’n tyd om te luister na wat die Bybel ons leer oor Jesus se lyding ter wille van ons. En Jesus het mos op baie maniere gely en verskillende mense […]
Vind jou ritme https://www.youtube.com/watch?v=87cDhFRSyGI Verwelkoming: Baie onstabiele wêreld. Ons soek ons waarborge nie in mensgemaakte stelsels nie (alhoewel ons geensins onttrek nie!). Ons sekerheid lê veel dieper – in die getrouheid van God in ons lewe. Votum/seëngroet: 25In daardie tyd het Jesus gesê: “Ek loof U, Vader, Here van hemel en aarde, dat U hierdie […]
