Sal die regte Jesus opstaan asb? https://www.youtube.com/watch?v=f-qdDxFOEsU&t=1707s Verwelkoming: Belydenis: Geloof as ’n persoonlike konneksie en ’n alternatiewe lewenstyl. Ons is almal verantwoordelik om mooi te onderskei wat die pad van die Here en wat die pad van die wêreld is. Uit al die stemme God se stem te hoor. Votum: Toe al die mense hulle […]

https://youtu.be/o-i862tFcRk Ps. 71:1-20 (26/10/25) #  So teen die einde van verlede jaar kyk ek een Sondagaand op televisie na die joernaalprogram Kwêla. En ek kon my oë nie glo nie. Hulle wys ‘n onderhoud met die kunstenaar Pierre Volschenk. Hy is bekend as ‘n beeldhouer en as ‘n skilder. En hy was ten tyde van […]

Wat begeer jy regtig? https://www.youtube.com/watch?v=6yZRjSkkvUc&t=1536s Votum en seëngroet: Karl Barth skryf die volgende (jy kan aan mense se vrug sien in watter God hulle glo): “Any idea of God, in which He is not yet gracious, or not yet essentially decisively and comprehensively known as gracious, is really, whether it is affirmed or denied, a […]

https://youtu.be/z4u6HrGXfng LUK. 17:11-19 (12/10/25)     #  Ons het so pas gelees van mense wat aan melaatsheid gely het.   En melaatsheid, weet ons, is ‘n baie ernstige velsiekte.   In die Bybelse tyd was dit ook ‘n baie gevreesde siekte.   ‘n Gevreesde siekte veral omdat ‘n melaatse persoon, volgens die ou Joodse godsdiens, […]

Net God… https://www.youtube.com/watch?v=G-S3MFRBWeY Votum/seëngroet: Goed is die Herevir hulle wat op Hom wag,vir die mens wat na Hom soek.Goed is dit om stil te hoopop die verlossing van die Here. Hy moet alleen sit in stilte,want die Here het dit op hom gelê.Hy moet maar sy gesig in die stof hou;miskien is daar hoop. My Heer verwerp beslis niedie mens […]

https://youtu.be/LDjNj2blusM 1 TIM. 1:12-17 (21/9/25)   #  Die woord “genade” is ’n woord wat ’n mens kort-kort in die Bybel raakloop. Ons gebruik dit seker ook almal as deel van ons eie woordeskat. Maar wat beteken “genade” nou eintlik? Dalk help dit ons as ons sommer net eers dink aan ’n doodgewone spreekwoord, soos wanneer […]

God kan oor begin… https://www.youtube.com/watch?v=vkcuY6Z3rkw&t=2081s Verwelkoming:  Gelukkige Lente, mag die nuwe seisoen nuwe lewe bring. Mag jy ook oral in die skepping en in jou lewe die vormende hande van die Groot Kunstenaar raaksien! Wat doen die Here? Votum/seëngroet: Here, U sien dwarsdeur my, U ken my. 2Of ek sit en of ek opstaan, U […]

By jou adres… https://www.youtube.com/watch?v=es2Zdj3ZkQk Votum: Die dissipline: Fokus op God, sy teenwoordigheid en wat Hy besig is om te doen – raak stil… “Here, U ken my deur en deur… U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die skoot van my moeder. Ek wil U loof, want U het my op ‘n wonderbaarlike wyse geskep. […]

https://youtu.be/1Yn6kF8jGx4 HEB. 11:29-12:3 (17/8/25) #  Ons geloofslewe is ‘n bietjie soos ’n atletiekwedloop. Dít is waarmee die skrywer van die boek Hebreërs dit vergelyk. Hy sê ons geloofslewe is soos om deel te neem aan ’n atletiekwedloop. En hierdie wedloop is glad nie ’n maklike wedloop nie. Dis ’n wedloop waarin ’n mens kan moeg […]

‘n Ontmoeting in die woestyn https://www.youtube.com/watch?v=6dYEu4HvQ_c Verwelkoming: Ewe skielik is die hoogtepunt van Interskole ook verby… Ons almal ken die ervaring… Votum: (uit Ps 42 en 43) Soos ‘n wildsbok smag na waterstrome So smag ek na U, o God. Ek dors na God, na die lewende God. Wanneer kan ek gaan en voor God […]

css.php