Preek – 19 April 2020: Egte geloof? – 1 Pet 1:1-9 Skriflesing: 1 Pet 1:1-19 Preek: Hierdie gedagte van ons geloof wat getoets word is een wat ek nogal gereeld by mense hoor. Hierdie beeld van goud (of soms silwer) wat met vuur getoets (of gelouter) word, is een wat ook ’n hele paar keer […]

Erediens – 19 April: Egte geloof? – 1 Pet 1:1-9 Votum (verse uit Ps 16): 1 ‘n Gedig van Dawid. Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U. 2 Ek het vir die Here gesê: “Ek behoort aan U, daar is vir my niks goeds nie behalwe by U. 3 Die afgode […]

Artikel – ‘n Blik op die Biermann’s Op 15 Maart lewer Ds Hugo Biermann sy afskeidspreek in n kerkruimte wat swaar behang is met emosie. Hy bestyg die “kansel” met dieselfde elegansie en rustigheid as waarmee jy hom altyd sou raakloop en lewer n boodskap wat, soos altyd, mense se harte roer. Tydens die dankseggingsgeleentheid […]

Preek – 12 April 2020: Wat as ek twyfel? – Joh 20:1-10 TEKS: Joh 20:1-10 Die Sondagmôre vroeg, toe dit nog donker was, kom Maria Magdalena by die graf en sien dat die klip van die graf af weggerol is. (2) Sy hardloop toe en gaan na Simon Petrus en na die ander dissipel toe […]

Erediens – 12 April 2020: Wat as ek twyfel? – Joh 20:1-10 Voorbereiding  Sorg dat almal (as daar meer as een is by jou) gemaklik is! Kry solank die lied hieronder gereed om na te luister op jou foon of rekenaar of TV.  Terwyl iemand die kers aansteek as teken dat Jesus opgestaan […]

Preek – 10 April 2020: Die voorhangsel skeur – Luk 23:44-49 Goeie Vrydag, 10 April 2020 Die voorhangsel skeur! Luk. 23:44-49 Voorbereiding: Dit is ons gebruik in die gemeente om op Goeie Vrydag die Nagmaal te vier. Aan die einde van die oordenking (video) kan u vandag sommer daar in u huis deel hê aan […]

Blog – Wat beteken “omgee” nou? Alles is anders, letterlik ALLES! Ons mag nie aan mekaar raak nie, mekaar besoek nie, nie bymekaar kom om goed te doen vir mekaar nie. Ons woon bymekaar maar is eintlik baie vêr van mekaar af. Hoe gee ons as Christene en mede-mense vir mekaar om in ‘n tyd […]

Preek – Datum: Tema – Teksvers Teks: : Eseg 37:1-14 & Rom 8:9-11 Tema : Lewe uit die dood? 1. TEKS: Eseg 37:1-14  Die mag van die Here het my in besit geneem en my deur die Gees van die Here uitgebring en neergesit binne-in ‘n laagte. Die laagte was vol bene.  (2)  Die Here […]

Erediens – 5 April: Lewe uit die dood – Eseg 37:1-14 Voorbereiding Sorg dat almal (as daar meer as een is by jou) gemaklik is en almal hul draaie geloop het! Kry solank die lied hieronder gereed om na te luister op jou foon of rekenaar of TV. Stilword Steek `n kers aan en raak […]

Het ons geloof antwoorde? In ’n tyd soos hierdie soek ons na troos; na ’n mate van sekerheid. Na ’n verduideliking, na antwoorde! Na aanleiding van die wêreldwye Covid-19 krisis skryf een van die bekendste teoloë van ons tyd, NT (Tom) Wright, ’n artikel in Time met die opskrif wat jou nogal tot stilstand bring: […]

css.php