Preek – 17 Mei 2020: Die hoop in ons – 1 Pet 3:13-22 Groete: Mag jy elke dag God se goedheid beleef. En mag jy ook sy vrede in jou lewe ervaar. Amen Teks: 1 Pet 3:13-18 Gabriela gaan die gedeelte uit Die Boodskap lees. 1 Pet 3:13-18 Wie sal julle kwaad aandoen as julle […]
Geloofsgewoonte 3 – Foon af! – 15 Mei 2020 https://youtu.be/BFasQK_vkyE Foon-een-uur af Die een enkele ding wat ons lewens deesdae baie help, maar ook kan vernietig, is ons selfoon. Dit is soos ‘n skaduwee by ons en maak dat ons nooit op een plek alleen kan wees nie. Ek is gewoonlik by my stiltetyd én […]
1 PET. 2:4-8 (10/5/20) # Dit is nou al weke lank dat ons nie op ’n Sondagoggend in die kerkgebou kan bymekaar kom nie. En dalk lê daar ook nog vir ons ’n klomp sulke Sondae voor. Ons weet nie. Maar miskien moet ons juis daarom nou vir onsself vra: Wat is die […]
Erediens – 10 Mei 2020: Wat is die kerk? – 1 Pet 2:4-10 Ons Skriflesing Indien u vooraf vandag se Skrifgedeelte wil lees of die Bybel reeds daar wil oopmaak, sal u dit kry by 1 Pet. 2:4 – 8. Voorbereiding U kan begin deur ’n kers aan te steek en ’n tydjie lank net […]
Geloofsgewoonte 2 – Saameet https://youtu.be/1T_-htz40Zk Eet saam Om saam te eet, is meer as om net jou honger te stil. Wanneer ons saam eet, gebeur daar meer as net om gelyktydig kos en drank in te neem. Ons is so gemaak! Om saam te eet, herinner ons nie net hoe afhanlik ons van God is […]
Preek – 3 Mei 2020: In Jesus se Voetspore – 1 Petrus 2:19-25 Votum: 3 “Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel. 4 Geseënd is dié wat treur, want hulle sal vertroos word. 5 Geseënd is die sagmoediges, want hulle sal die […]
Preek – 3 Mei 2020: In Jesus se Voetspore – 1 Petrus 2:19-25 Votum: 3 “Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel. 4 Geseënd is dié wat treur, want hulle sal vertroos word. 5 Geseënd is die sagmoediges, want hulle sal die […]
Geloofsgewoontes nr 1 https://youtu.be/0cef0hgi-aw ‘n Raamwerk vir liefde (‘n Verwerking van die boek “The Common Rule. Habits of purpose for an age of distraction” van Justin Whitmel Earley) Hierdie is ‘n samevatting en verwerking van die boek vir die gebruik deur kleingroepe. Inleiding: Gewoontes vorm jou lewe Ons streef ons lewe lank daarna om gelukkig […]
Preek – 26 April: Ons aard na ons Vader – 1 Pet 1:10-25 Skriflesing: 1 Pet 1:10-25 Preek: Ons is in Paastyd; Jesus leef en ons deel in sy opstandingskrag! Die hart van Paasfees, en eintlik die hart van Christelike teologie, is dat ons ook deel in hierdie dubbele identiteit van Jesus as sy volgelinge: […]
Erediens – 26 April: Ons aard na ons Vader – 1 Pet 1:10-25 Votum: “(Jesus) U is waardig om die boek te neem en die seëls daarvan oop te maak omdat U geslag is en met u bloed mense vir God losgekoop het uit elke stam en taal en volk en nasie. U het hulle […]
