Geloofsgewoonte 6 – Grense vir sosiale media https://www.youtube.com/watch?v=f1Rq6BeBSCI 2. Bestuur jou Sosiale Media Alle mense (jy ook!) is van nature nuuskierig. Ons wil graag weet van nuwe gebeure en dinge en wat aangaan met vriende en wat in die nuus is en… Vir ons Boomers was die koerant, die radio en die biblioteek en later […]

27 Mei: Op weg… onderskeidend – Fil 1:1-11

27 Mei: Op weg, sugtend… – Rom 8:18-39

Pinkster 3 – 26 Mei: Op weg met Godsvrug en liefde – 1 Pet 2:5-7 en 1 Kor 13:4-7

Pinkster tema 2 – 25 Mei – 2 Pet 1:1-15

24 Mei 2020: Die Gees neem ons op die weg van Christus – Joh 20:19-23

Geloofsgewoonte 4 – Lees voor loer! Dis verbasend hoeveel goed op jou selfoon kom sit as jy slaap! Die nuutste nuus, miljuisende whatsapps, hier en daar ‘n verdwaalde sms, lywige e-posse, dagboek, die weer en die ewige Facebook …. En waar kry jy ‘n nuuskieriger wese as die mens (dis nou ek en jy)? Daarom […]

Hemelvaart – 21 Mei 2020 Hemelvaart liturgie – 21 Mei 2020 – Hand 1: 1-11 HEMELVAART – 21 MEI 2020 (LITURGIE)  SEËNGROET: Mag die Here Jesus se teenwoordigheid vir jou vrede bring. Amen. LOFLIED: Lied 163 – Soos ‘n wildsbok – https://youtu.be/WAMjM_FwnIs TEKS EN TEMA AAN: Hand 1: 1 – 11 Baie naby aan ons […]

Blog: Mense van Waarheid in ‘n tyd van Fake News Sogenaamde “Conspiracy Theories” (Samesweringsteorieë is die Afrikaans!) was nog altyd met ons, maar in die tyd van Covid-19 het ’n nuwe vlaag ons getref. Daarmee saam hang natuurlik die begrip wat ook al spreektaal geword het: “Fake News”. Dit is alom bekend dat dit in […]

Erediens – 17 Mei 2020: Die hoop in ons – 1 Pet 3:13-22 Welkom: Groete: Lied: Flam 5: Daar is geen grens aan u trou en genade https://youtu.be/NQx9lcfpJCk Teks: 1 Pet 3:13-18 Gabriela gaan die gedeelte uit Die Boodskap lees. 1 Pet 3:13-18  Wie sal julle kwaad aandoen as julle julle beywer vir wat goed […]

css.php