1 KOR. 1:10-17 (26/1/20) # U sal self weet dat daar vandag ’n groot klomp verskillende Christelike kerke en groepe in die wêreld is. Ook hier in die Paarl is daar sommer ’n magdom van kerke. Dis Gereformeerde kerke en Katolieke kerke en Charismatiese kerke, en noem maar op. En so sou dit bv. […]
Preek – 5 Jan 2020: “Staan op, word verlig!” – Jes 60:1-10 Verwelkoming: Epifanie is die Fees van Lig wat gekom het na ons donker wêreld! Epifanie: Verskyning van God…(Die Wyse manne is sentraal; verskillende nasies wat aangetrek word na God se verskyning.) Stilte: Wat is vir jou donker? Verlies, depressie, skuld, skaamte, sonde? Bring […]
JES. 62:1-9 (12/1/20) # Wanneer mense swaarkry, gebeur dit nie altyd een-een nie. Dit gebeur mos ook dat groepe mense saam swaarkry. Dink maar net aan hoe die Jode al in die geskiedenis as ’n groep gely het. En wat dan heel eerste by ’n mens opkom, is natuurlik hulle verskriklike lot tydens die […]
Preek – 29 Des 2019: “Om God se gesig te sien…” – Luk 2:8-12 Verwagting (deur Neels Jackson) daar is iets wat stilweg gebeur soos die hemel wat aan die oostekant verkleur dit kom saggies, dit is moeilik om te sien maar dit is daar, dit is meer as net miskien dit is in elke […]
HEB. 13:1-16 (17/11/19) # Kom ons gebruik vir ’n oomblik ons verbeelding! En kom ons verbeel ons dat ons elkeen vanoggend met een of ander dier hier by die kerk aangekom het. ’n Duif in ’n hokkie, of ’n lam aan ’n tou, of selfs ’n bees wat deur ’n paar mense aangejaag moes […]
Preek – 3 November 2019: “Wat is ‘n Christen regtig?” – Jes 1:10-18 Verwelkoming: Kan julle glo ons het dit gedoen?! Mens kan maklik sinies raak en sê die gevoel van eenheid sal nie lank hou nie. Maar miskien is daar tog ’n dieper rede hoekom ons so aangegryp word, omdat ons ’n voorsmakie […]
Ps. 71:1-20 (27/10/19) # As ’n mens vir een oomblik sou dink dat bejaarde mense, of senior burgers, nie ook baie belangrike mense is nie, dan maak jy ’n baie groot fout. Jy maak ’n baie groot fout, want vir die samelewing en ook vir die kerk is ons bejaardes van onskatbare waarde. En hoekom? […]
Preek – 13 Oktober: “In die tussentyd” – Jer 29:1-11 Kindertyd: Ons bevind onsself baie keer in omstandighede waarin ons nie wil wees nie. Vir die grootmense sal dit dalk dinge wees soos al die slegte stories in die nuus oor land en die wêreld. Vir ons kinders is dit dalk dinge soos ’n juffrou […]
# Die Bybel praat sommer op baie plekke met ons oor verandering in ons lewens. Oor hoe die Here ons lewens wil verander soos Hy dit graag wil hê. Maar as ’n mens nou vanoggend Ef. 5:8 lees, dan besef jy dat die woord “verandering” eintlik nog te sag gestel is. Dit gaan hier oor […]
Preek – 22 September 2019: “Die balk in my oog” – Mat 7:1-5 Votum/ seëngroet: In ons reeks, padlangs agter Jesus aan, het ons begin by die prentjie wat ons van God het. Want op ’n manier begin alles daar. Elke keer as ons aanbid, as ons luister na ’n preek, as ons ons Christenskap […]
