Preek – 29 Maart 2020: ‘n Nuwe natuur – Rom 8 Paarlberg gemeente Erediens 29 Maart 2020 Lees Rom 8 Groet Genade en Vrede vir jou, waar jy ookal is, van God ons Vader, van Jesus Christus en van die Heilige Gees. Boodskap Inhoud Indien jy nog nie `n tydjie geneem het om die volle […]
Preek – 29 Maart 2020: ‘n Nuwe natuur – Rom 8 29 Maart 2020 Vrygemaak Romeine 8 Voorbereiding Groet mekaar en deel vir `n oomblik lief en leed in die groep of gesin – moenie vergeet van verjaardae nie! Steek `n kers aan en raak saam stil in God se teenwoordigheid. Stilword Luister na die […]
Preek – 22 Maart: Wat sien jy? – Joh 9:1-17 (41) Voorbereiding: Steek gerus ’n kers aan as teken van die Here se teenwoordigheid. Stilword: Luister na hierdie lied (Grace and Peace deur Fernando Ortega), raak rustig, en ontvang die toesegging van die Here se seën: Verootmoediging: Iemand lees die volgende verse uit Ps 51: […]
Preek – 22 Maart: Wat sien jy? – Joh 9:1-17 (41) Lees Joh 9:1-17 Boodskap: Inleiding Genade en vrede vir jou van God ons Vader, Jesus ons Here deur die krag van die Heilige Gees! Kom ons bid saam: Here, wat ons daagliks om ons sien afspeel is onwerklik. En ons voel die trekkrag van […]
Gemeentefinansies – Maart 2020 Wat het die afgelope paar jaar gebeur? Sedert 2015 het ons inkomste jaarliks afgeneem sodat ’n totale inkomste van 2 975 454 einde 2015 gedaal het tot 2 527 724 aan die einde van die pas afgelope boekjaar (29 Feb 2020). Met stygende kostes is ons finansies dus al hoe meer […]
Erediens plan vir die Covid-19 tydperk https://www.youtube.com/watch?v=ErU6_7K1nHA&feature=youtu.be
LUK. 14:15-24 (15/3/20) # Mense vier graag fees oor allerhande dinge! Dink maar net aan die vrolike fees wanneer 2 jongmense in die huwelik bevestig word. Of die viering van ’n belangrike verjaarsdag. Of wanneer jou rugbyspan ’n belangrike wedstryd of beker gewen het. Om by sulke geleenthede fees te vier, dít is vir ons […]
Preek – 16 Feb 2020: “Liefde vra alles!” – Rut Votum/seëngroet/stilte: Wat bring ek vanoggend? Wat is daar wat die Here wil aanspreek in my lewe? Die Here is vol vreugde oor jou, Hy is stil-tevrede in sy liefde. Hy jubel en juig oor jou. Hy maak die bymekaar wat treur Preek: Ons het laasweek […]
Preek – 9 Feb 2020 : “Draers van Goeie Nuus!” – 2 Kor 5:11-21 Votum/seëngroet/stilword: So bietjie meer as 2000 jaar terug was daar mense wat bevoorreg was om Jesus in lewende lywe te sien. Ons kan nie. Ek kan sy stem hoor soos hulle nie. Maar volgens die Bybel kan ons Hom nog steeds […]
Preek – 19 Jan 2020: “Vuil werk: – Joh 4 Inleiding Gedurende die Desembervakansie het ds Schalk gepreek oor Jesus se wederkoms en hy gebruik toe die volgende beeld: wanneer Jesus weer kom wil hy ons nie met ons tasse gepak hier kry nie; Hy wil ons kry met ons overalls aan. Hierdie beeld het […]
