Jesus maak ons heel – Vergifnis https://www.youtube.com/watch?v=1dyJvxgdBLY Jesus maak ons heel Episode 6 (laaste een) Baie welkom by die laaste aanbieding van Paarlberg Gemeente se reeks: “Jesus maak ons heel”. As jy wil kyk na vorige episodes of meegaande stof, gaan gerus na ons webwerf op paarlbergkerk.co.za/nuus. Ons almal smag na innerlike vrede – bewustelik […]

Verloor om te wen   Tema: Verloor om te wen Mat 16:21-28  Van toe af het Jesus dit vir sy dissipels duidelik begin stel dat Hy Jerusalem toe moet gaan en baie moet ly onder die familiehoofde, die priesterhoofde en die skrifgeleerdes, en dat Hy doodgemaak moet word, en die derde dag uit die dood […]

Jesus maak ons heel 5 – Die Roetekaart https://youtu.be/ojb6GtJ0iSk Die Roetekaart Ek weet dit is al ’n bietjie van ’n cliche om iets as ’n reis te beskryf, maar as dit by ons geestelike groei kom, bly dit ’n gepaste beeld. Want ons geestelike groei is nie so ’n grafiek met ’n reguit lyn wat […]

Preek – 23 Aug 2020 – “Uitgehaal” – Eksodus 2:1-10 Votum: Psalm 8:4-5 4 As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die maan en die sterre waaraan U ‘n plek gegee het, 5 wat is die mens dan dat U aan hom dink, die mensekind dat U na hom omsien? Seëngroet: Genade […]

Bevry tot jou ware self https://youtu.be/Aag7UJKi9EM JESUS MAAK ONS HEEL (4): EMOSIES Hierdie week se video kan kortweg soos volg opgesom word: Negatiewe emosies kan maak dat ek myself vir ander mense probeer wegsteek agter die masker van ’n Vals Self.  Daarom moet ons biddend teruggaan na die oorsaak van sulke emosies.  Eers dan sal […]

Preek – Datum: Tema – Teksvers 1 INRY-EREDIENS – PAARLBERG – SONDAG, 16 AUGUSTUS 2020 1. Teks en Tema Gen 45:1-15 ‘n Nuwe begin 2. Teks: Gen 45:1-5 Josef kon homself nie langer bedwing voor die mense wat hom bedien het nie. Hy het hulle almal beveel om van hom af weg te gaan, en […]

Jesus maak ons heel (3) – Die ontwikkeling van die vals self https://youtu.be/Eu5kqL2xd_Q Verlede week het ons begin kyk na die vals self wat uiteindelik veroorsaak dat ons eintlik met ’n masker op voor God en ander staan. Hierdie vals self ontwikkel lewenslank in elkeen van ons as die gevolg van verskeie faktore (waarna ons […]

Gen 37:1-11,18-36 – “Drome vs Realiteit” Votum/seëngroet: Nog altyd het die God van Abraham, Isak en Jakob, die Verbondsgod, die Een wat ons ken as die Vader van ons Here Jesus Christus, aan sy mense belowe dat Hy hulle gekies het, dat Hy by hulle teenwoordig sal wees, dat Hy hulle sal red en laat […]

Die Vals Self https://www.youtube.com/watch?v=6Wb2rIcn2Ms Jesus maak ons heel Episode 2 Baie welkom by die 2de episode van “Jesus maak ons heel” van Paarlberg gemeente. In die eerste episode het Bernard vir ons agtergrond gegee waaroor die gaan in die reeks. Ons het gehoor dat ons almal ‘n groot behoefte het aan innerlike vrede – bewustelik […]

Om te worstel met God – Gen 32:22-32 GEN. 32:22-32 (2/8/20) #  Daar gebeur elke dag ingrypende dinge in baie mense se lewens. Só ingrypend dat hulle lewens daarna nooit weer dieselfde is nie. En ek glo ons almal weet waarvan ek nou praat! Maar kom ons noem ’n paar van hierdie ingrypende dinge wat […]

css.php