Doen weet die “basics”! Verwelkoming: Ek hoop jy ontdek weer die waarde van die reismetafoor hierdie week – ons verken God se weg stukkie vir stukkie saam met Hom – ons ken nie die pad nie, maar Hy ken dit en ons volg Hom… en terwyl ons op pad is geniet ons die ontdekkings langs […]

Neem ‘n geloofsprong! Verwelkoming: Mag ons ’n verheldering van ons geloofsoë beleef…   Votum/seëngroet:  Stilword… “”Wie sy lewe wil behou, sal dit verloor; maar wie sy lewe ter wille van My verloor, sal dit terugkry.” Skriflesing: Mat 16:21-28 Preek: As gemeente is ons in ’n oorgangsfase. Ds Hugo het verlede jaar afgetree. Mardi het by […]

16 Mei 2021: Jou 2de natuur word nr 1 – Rom 6:6-13 Verwelkoming: Dankie dat jy hier is en saam gaan op ons reis om meer te onderskei van ons roeping as getuies in God se koninkryk! Votum/seëngroet:  Stilword… (Rom 8) “Julle het die Gees ontvang wat ons tot God laat uitroep “Abba”! Hierdie Gees […]

16 Mei 2021 – Onderskei ons roeping – Hand 1:1-8 Verwelkoming: Welkom by ons eerste Pinkstergeleentheid! Ek wonder wat is jou assosiasie met Pinkster? Wat onthou jy uit jou kinderdae? Dit is nogal uniek aan ons kerk, begin hier in die Paarl tydens ’n herlewing…  Het jy al gedink wat jy verwag van hierdie Pinkster?  […]

HAND. 8:26-40 (2/5/21) #  ’n Mens kan van verskillende kante na die verhaal kyk wat ons nou gelees het. Jy kan dit uit verskillende gesigshoeke bekyk. En ek wil graag hê dat ons net vir ’n oomblik daarna sal kyk deur die oë van elkeen van die drie persone wat rolspelers in hierdie verhaal was. […]

21 April 2021: Die Woord as anker – Heb 6:10-20 Verwelkoming: Ons kom saam as die nuwe volk van God om mekaar te herinner wie ons is, aan wie ons behoort en waarheen ons op pad is. Votum/seëngroet:  Heb 1: 1In die verlede het God baie keer en op baie maniere met ons voorvaders gepraat […]

HEB. 5:1-10 (21/3/21) #  Dit is vir seker nie vir ons lekker om iemand te sien huil nie. Behalwe natuurlik wanneer die persoon huil van blydskap, soos wanneer hy of sy baie goeie nuus gekry het of dalk iets gewen het. Maar trane vloei gewoonlik wanneer iets slegs gebeur het of aan die gebeur is. […]

1 KOR. 1:18-31 (7/3/21) #  Kom ons stel onsself vanoggend vir ’n oomblik voor ons sit voor die televisie en ons kyk na ’n video-opname. En wat sien ons in hierdie video? Ons sien die bekende apostel Paulus waar hy op die markplein van die stad Korinte staan. En by Paulus staan daar drie mans […]

14 Februarie: Die Bybel as spieël – Jak 1:19-27   Votum/seëngroet: Raak teenwoordig: waarmee kom jy vanoggend? Nou kyk ons nog in ‘n dowwe spieël en sien ‘n raaiselagtige beeld, maar eendag sal ons alles sien soos dit werklik is. Nou ken ek net gedeeltelik, maar eendag sal ek ten volle ken soos God my […]

7 Feb 2021: Geliefd, Gevorm, Gestuur – 2 Kor 5:14-20   Verwelkoming: Ons het geleer dat ons kerkwees en die koninkryk van God verder strek as die mure van die gebou. Hy is in ons, met en en werk deur ons. Mag ons as gemeente in 2021 opnuut vashou aan Hom, vashou aan mekaar en […]

css.php