Kinder Basaar 2018 Ons jaarlikse basaar skop altyd af op die Vrydag waar ons die kinders heerlik bederf met hulle eie klein basaar. Daar was heerlike goed om aan te smul en van die foto’s kan afgelei word dat die kinders dit verskriklik geniet het.