JOH. 1:43-51 (9/1/22) # Ons staan vanoggend nog aan die begin van hierdie nuwe jaar, hier op dag 9. En dit beteken onder andere dat daar in die volgende 12 maande allerhande uitdagings op ons wag. En hierdie uitdagings verskil natuurlik van persoon tot persoon, soos ons elkeen se lewe en omstandighede ook verskillend is. […]
MATT. 2:1-12 (26/12/21) # Teenoor Jesus kan niemand neutraal staan nie! Van die eerste oomblik van Jesus se aardse lewe af is dít reeds duidelik. Teenoor Hom kan niemand neutraal staan nie. Dis já vir Hom, of dis néé vir Hom. Jy aanvaar en vereer en dien Hom. Of jy verwerp Hom. En ek dink […]
LUK. 1:46-56 (19/12/21) # As ’n mens deur die Ou Testament blaai, lees jy ’n hele paar keer van ’n spesiale koning wat sou kom om in Israel te regeer. Hierdie koning word ook in die Bybel die “Messias” genoem. En “Messias” beteken “Gesalfde.” Mense wat in die Bybelse tyd as konings aangewys is, is […]
God maak klaar… https://www.youtube.com/watch?v=alnR8hA-m4w Verwelkoming: In die noordelike hemisfeer, daar waar die kerkjaar sy ontstaan gehad het, word dit nou al hoe donkerder – in hierdie kontras vier hulle Jesus as die lig. Ons donker is dalk nie fisies nie, maar ons het ook ons eie donkerte – advent beteken verwagting – mense met verwagting […]
JOH. 9:1-12, 35 – 41 (21/11/21) # Ek wonder of u vanoggend sou saamstem met die stelling: Die lewe is vol vreugde!? Ek hoop so ’n stelling klop met u eie ondervinding van die lewe. Maar daarmee saam wil ek dan vra: Moet ons nie ook sê: Die lewe is vol pyn nie? Vol vreugde, […]
“Op Jesus se pad (Blinde Bartimeus) https://youtu.be/DJ-JjZMcJN0 Verjaarsdae en huweliksherdenkings: Jy kan steeds aansluit by ons koffiekuier vir egpare! Ons reis saam na romantiese plekke en ontdek lewenslesse! Die skakel om aan te sluit sal jy op beide die whatsappgroep of FB kry. Ons sal dit ook as ’n enkel-aflaai beskikbaar maak na die tyd. […]
MARK. 10:13-16 (3/10/21) # Die eerste vers wat ons nou saam gelees het, sê: “Die mense het kindertjies na Jesus toe gebring dat Hy hulle moet aanraak.” – Wie hierdie mense was, weet ons nie. – Heel moontlik was dit ’n groepie ouers, mense wat net die beste vir hulle kinders wou hê. – Net […]
1 TIM. 6:6-10 (12/9/21) # Ons tema vanoggend is “Rykdom in eenvoud.” – So, kom ons begin by die rykdom-deel van die tema, en dan beweeg ons geleidelik ook oor na die eenvoud-deel . – Die vraag is: Wanneer is ’n mens ryk, materieel en finansieel ryk? – En ek weet hierdie is eintlik ’n […]
29 Aug – “Rus vir alles en almal” https://youtu.be/1yiRexet8rE Verwelkoming: Koos dup het gesing: elke nuwe plan lê hopeloos verfrommel want iets se: “stomme drommel, die ruimte lê vol rommel” en ek begin verstaan: daar is geen nuwe oord om heen te gaan want kyk, daar lê reeds spore op die maan waarheen sou ek […]
Leef die Waarheid in liefde https://youtu.be/4ZAsreNh4rI Stilte/votum/seëngroet: Ek bid dat Hy deur sy Gees uit die rykdom van sy heerlikheid aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word, 17dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon en dat julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees. 18Mag julle in staat […]
