”n Hart verskeur… https://youtu.be/b-u3gQZOAOM   Votum/ seëngroet: Toe Israel nog ’n kind was, het ek hom al liefgehad, en ek het hom, my seun uit Egipte geroep Jou pad met die Here se begin? Tekens van sy liefde? Van waar het Hy jou geroep? Skriflesing: Hos 11:1-11 Preek: Dit is veral wat Israel gedefiniëer het: […]

JOH. 7:53-8:20 (10/7/22)   #  Daar is sekere dinge waarsonder ons net eenvoudig nie kan lewe nie. As ons bv. nie kos het om te eet nie, of nie suurstof het om in te asem nie, kan ons mos nie lewe nie. En wat van lig? Sonder lig kan ons eintlik ook nie lewe nie. […]

LUK. 4:1-13 (26/6/22)   #  Kom ons wees baie eerlik! Wat sou ons doen as ons vir ons ’n koning moes kies? Sou ons een kies met ’n kroon op sy kop of een met ’n kruis op sy rug? ’n Koning met ’n kroon, of een met ’n kruis? Met ander woorde: Sou ons […]

NUM. 11:25-30 (5/6/22)   #  Voordat ons vanoggend uit die Bybel gaan saam lees, wil ek graag eers so ’n Kaapse draai maak en daarmee so ’n bietjie agtergrond gee oor die paar verse wat ons gaan lees. En hierdie Kaapse draai het dan te doen met Israel se reis deur die woestyn. Ons weet […]

 Ef. 1:15-23 (26/5/22) #  Ons vier dan vandag die hemelvaart van Jesus. Voor die oë van sy dissipels is Jesus skielik van hulle weggeneem en het Hy opgevaar na die hemel. 1:9 sê: “Jesus is opgeneem, terwyl hulle dit sien, en ’n wolk het Hom weggeneem, sodat hulle Hom nie langer kon sien nie.” En […]

Wat is ware rykdom? https://www.youtube.com/watch?v=TerO193Mj5o Verwelkoming: Wie is U, Here – so vra Paulus op die Damaskus pad? Ons bely Hom. Hy is sagmoedige en nederig van hart – juk is sag en las is lig – ons sal rus kry vir ons gemoed. Hy vra baie, maar dit is sodat ons vry kan wees; […]

HAND. 9:1-19 (1/5/22)   #  ’n Bekende Franse filosoof en skrywer van die vorige eeu, Albert Camus, moes op ’n keer ’n voordrag lewer voor ’n groep Rooms-Katolieke priesters. Maar Camus was nie net bekend as ’n filosoof en ’n skrywer nie. Hy was ook bekend as ’n ateïs – as iemand wat nie in […]

Ekstra-Myl liefde https://youtu.be/UX9vFdQvUW8 Verwelkoming: Waar voel jy veilig, welkom, bevestig – mag hierdie vir jou so plek wees en mag jy ander help om ook so te voel! Ons tree namens ons Vader op wat geen onderskeid tussen mense maak nie – mag ons ook so wees! Votum/seëngroet: (Our hidden life in God): Daardie tyd […]

Die Brood wat lewe gee… https://youtu.be/Qzkw3UYeSeU   Verwelkoming: Toe Jesus sterf, het die voorhangsel van die tempel geskeur – die allerheiligste was oop… sodat ons kan weet – vandag is sy hart, sy arms, sy teenwoordigheid vir ons oop en ons kan met vrymoedigheid kom, met al die stukkende dele van ons lewe en van […]

Bevry om werklik lief te hê https://youtu.be/AtalUktc6K4 Verwelkoming: Palmsondag en inleiding van die Groot Lydensweek – kyk op ons Facebook vir ’n gesinsriglyn vir die hele week.  Jy kan ook van Maandag tot Donderdag elke aand om 17:30 – 19:00 kom bid by die gebedstasies… Kers aansteek: Lied 411:1-2 Votum/seëngroet: Jesus se intog: so ’n […]

css.php