Preek – 3 Februarie 2019: “Bybelse prente van Jesus” – Joh. 15:9-17 Die Bybel hou ‘n groot klomp “prentjies” van Jesus aan ons voor. Om Hom op die regte manier te volg en te vereer, moet ons voortdurend ons eie prentjie van Jesus deur hierdie Bybelse prente van Hom laat vorm. GroeteHugo Hoe lyk die […]
