Preek – 15 Desember 2019: As Hy weer kom – Matteus 24:36 – 44 TEKS: Mat 24:36-44  Maar niemand weet wanneer daardie dag en uur kom nie, nie die engele in die hemel nie en ook nie die Seun nie. Net die Vader weet dit.  (37)  Soos dit in die dae van Noag was, sal […]

Preek – 8 Desember 2019: Verlosser – Lukas 2:8 -14 TEKS: Luk 2:8-14  Daar was skaapwagters in daardie omgewing wat in die oop veld gebly en in die nag oor hulle skape wag gehou het.  (9)  Meteens staan daar ‘n engel van die Here by hulle, en die heerlikheid van die Here het rondom hulle […]

Preek – 1 Des 2019: Net Jesus – 1 Joh 5:6-13 TEKS: 6 Die Een wat deur die water van sy doop en die bloed van sy dood na ons toe gekom het, is Jesus Christus; nie net deur die water nie, maar deur die water én die bloed. Die Gees is die getuie daarvan, […]

Preek – 10 November 2019: God se beloftes aan ons – Kol 2:6-15 SKRIF: Kol 2:6-15  Aangesien julle dan Christus Jesus as Here aangeneem het, moet julle in verbondenheid met Hom lewe,  (7)  in Hom gewortel en op Hom gebou, vas in die geloof soos julle geleer is, en met dankbaarheid vervul.  (8)  Pas op […]

Preek – 6 Oktober 2019: Wie is ek? – 1 Kor 3 en 4 Skriflesing: 1 Kor 3:21-23  Daarom moet niemand op mense roem nie. Alles behoort aan julle:  (22)  of dit Paulus of Apollos of Sefas of die wêreld of lewe of dood of hede of toekoms is, alles behoort aan julle,  (23)  maar […]

Preek- 14 April 2019: Wie sal ek toelaat in my skoene? – Luk 10:25-37 Verwelkoming: Mag jy bewustelik op pad wees, saam met Jesus na Jerusalem hierdie week. Dit is regtig waar die tekkie die teer slaan, as jy padlangs agter Jesus aan wil stap! Stilword: Wat moet jy vir Jesus gee? Wat wil jy […]

Preek – 7 April 2019: In ander se skoene – Lukas 10:25-37 Votum: Jesus, U dink altyd aan ons, soos ’n ma of pa wanneer hulle kinders nie lekker voel nie. Gee dat ons ook altyd van U sal onthou… Skriflesing: Luk 10:25-37 Preek: Ons is besig met die reeks “Padlangs agter Jesus aan” waar […]

Preek – 24 Maart 2019: “Die Bybel is ‘n boek vol uitnodigings” – Jes. 55:1-5 Skriflesing: Jes 55:1-5 Preek: Die Bybel is ’n boek vol uitnodigings. Op baie van die bladsye daarvan kom ons af op uitnodigings wat die Here aan mense gerig het. En Jes. 55 begin juis ook met so ’n uitnodiging, met […]

Preek – 17 Maart 2019: “Dapper genoeg vir kwesbaarheid” – Lukas 13:31-35 Verwelkoming: Padlangs agter Jesus aan: kry nuwe dimensie in Lydenstyd. Stap ook saam met Hom in sy lyding in; ons leer van sy gehoorsaamheid en van sy gesindheid/ ingesteldheid soos ons saam met Hom op pad is na die kruis… Votum: Stilte: Asemhaling… […]

Preek – 24 Februarie 2019: “Ingeprop om tekens van God in die wêreld te wees…” – Ef. 1:3-10 Votum/seëngroet: 13 Deur Christus het ook julle deel geword van die volk van God… toe julle… die evangelie van julle verlossing gehoor en tot geloof gekom het. In Christus het die Heilige Gees wat deur God belowe […]

css.php