Net God… https://www.youtube.com/watch?v=G-S3MFRBWeY Votum/seëngroet: Goed is die Herevir hulle wat op Hom wag,vir die mens wat na Hom soek.Goed is dit om stil te hoopop die verlossing van die Here. Hy moet alleen sit in stilte,want die Here het dit op hom gelê.Hy moet maar sy gesig in die stof hou;miskien is daar hoop. My Heer verwerp beslis niedie mens […]
https://youtu.be/LDjNj2blusM 1 TIM. 1:12-17 (21/9/25) # Die woord “genade” is ’n woord wat ’n mens kort-kort in die Bybel raakloop. Ons gebruik dit seker ook almal as deel van ons eie woordeskat. Maar wat beteken “genade” nou eintlik? Dalk help dit ons as ons sommer net eers dink aan ’n doodgewone spreekwoord, soos wanneer […]
God kan oor begin… https://www.youtube.com/watch?v=vkcuY6Z3rkw&t=2081s Verwelkoming: Gelukkige Lente, mag die nuwe seisoen nuwe lewe bring. Mag jy ook oral in die skepping en in jou lewe die vormende hande van die Groot Kunstenaar raaksien! Wat doen die Here? Votum/seëngroet: Here, U sien dwarsdeur my, U ken my. 2Of ek sit en of ek opstaan, U […]
By jou adres… https://www.youtube.com/watch?v=es2Zdj3ZkQk Votum: Die dissipline: Fokus op God, sy teenwoordigheid en wat Hy besig is om te doen – raak stil… “Here, U ken my deur en deur… U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die skoot van my moeder. Ek wil U loof, want U het my op ‘n wonderbaarlike wyse geskep. […]
https://youtu.be/1Yn6kF8jGx4 HEB. 11:29-12:3 (17/8/25) # Ons geloofslewe is ‘n bietjie soos ’n atletiekwedloop. Dít is waarmee die skrywer van die boek Hebreërs dit vergelyk. Hy sê ons geloofslewe is soos om deel te neem aan ’n atletiekwedloop. En hierdie wedloop is glad nie ’n maklike wedloop nie. Dis ’n wedloop waarin ’n mens kan moeg […]
‘n Ontmoeting in die woestyn https://www.youtube.com/watch?v=6dYEu4HvQ_c Verwelkoming: Ewe skielik is die hoogtepunt van Interskole ook verby… Ons almal ken die ervaring… Votum: (uit Ps 42 en 43) Soos ‘n wildsbok smag na waterstrome So smag ek na U, o God. Ek dors na God, na die lewende God. Wanneer kan ek gaan en voor God […]
https://youtu.be/e3_6o0zw3x0 Ps. 139 (6/7/25) # Dawid, die skrywer van Ps. 139, was mos ook die bekende koning van Israel. En nou leer die Bybel ons dat Dawid nogal dikwels in sy lewe in groot gevaar en nood verkeer het. Dink maar aan hoe koning Saul, Dawid se voorganger, hom probeer doodmaak het. Hoe Saul vir […]
Tyd vir grootword! https://www.youtube.com/watch?v=9tDsDIkRvKg Verwelkoming: Koninkrykstyd: een van die belangrikste konsepte in die Nuwe Testament. Daar waar God se heerskappy ’n werklikheid word. Dit is groter as die kerk en gebeur oral – maar ons en ons roeping daarin is baie belangrik. Votum/seëngroet: Toe ons nog geestelik onmondig was, was ons slawe van wettiese godsdienstige […]
https://youtu.be/rAuf-66S2D4 HAND. 16:11-40 (15/6/25) # Die Bybel is, op een manier gesien, die boek oor die groot dade van God. Dit vertel vir ons van die wonderlike skepping, wat God daar gestel het. Dit vertel ook van die klein volkie Israel wat die Here vir Hom as volk gekies het, en van die groot […]
Moenie bang wees nie! https://www.youtube.com/watch?v=qykb8xbxR0M Votum: Skildery van die tuiskoms… Die lig – oudste seun uit die hoogte en nie ten volle in die lig nie… al dra hy ook rooi… Jongste seun…lê teen sy pa se bors – moeg en flenters, maar nog die familiedolk Kop soos ’n pasgeborene (gevangene) Die Pa se hande […]