29 Maart 2020
Vrygemaak
Romeine 8
Voorbereiding
Groet mekaar en deel vir `n oomblik lief en leed in die groep of gesin – moenie vergeet van verjaardae nie!
Steek `n kers aan en raak saam stil in God se teenwoordigheid.
Stilword
Luister na die volgende weergawe van Nader, my God, by U
https://www.youtube.com/watch?v=oOwXwB5wf5w
Verootmoediging
Laat iemand die volgende verse lees uit Rom 8:
38 Hiervan is ek oortuig: geen dood of lewe of engele of magte of teenswoordige of toekomstige dinge of kragte 39 of hoogte of diepte of enigiets anders in die skepping kan ons van die liefde van God skei nie, die liefde wat daar is in Christus Jesus ons Here.
Lof
Sing saam met Retief Burger en Riana Nel hierdie bekende lied – U’s my God
https://www.youtube.com/watch?v=eZ2MOgyLy_E
Lees Romeine 8
Kyk / luister na die boodskap
Aanbidding
Sing saam met Retief Burger – Halleluja in my Hart
https://www.youtube.com/watch?v=8lN1wpZB8ME
Sluit af met gebed
Vir verdere studie / gesprek
- Waar kom jy vandaan in jou verhouding met die Here? Waar gaan jy heen?
- Wat leer hierdie teks jou oor jouself?
- Wat leer dit jou oor ander mense?
- Wat is vir jou vertroostend of ontstellend?
Luister na hierdie lied:
https://www.youtube.com/watch?v=sIaT8Jl2zpI&list=TLPQMjYwMzIwMjB5oqtm4FDh_w&index=2