Doop

Ons sien onsself as 'n groot familie hier in Paarlberg-gemeente en is saam bly met elke familie as een van hulle spruite deur Christus deelgemaak word van sy liggaam!

Die eerste Sondag van elke maand word uitgesit as 'n doopgeleentheid.

Spesiale reëlings kan getref word as julle 'n ander datum sou verkies.

Die Kerkkantoor: 021 872 8072

css.php