Erediens – 10 Mei 2020: Wat is die kerk? – 1 Pet 2:4-10

 

Ons Skriflesing

Indien u vooraf vandag se Skrifgedeelte wil lees of die Bybel reeds daar wil oopmaak, sal u dit kry by 1 Pet. 2:4 – 8.

Voorbereiding

U kan begin deur ’n kers aan te steek en ’n tydjie lank net baie stil voor die Here te wees.

Luister dan na hierdie lied: “How great thou art”

(Mormoonse Tabernakelkoor) https://www.youtube.com/watch?v=j1hVY7bmqsA)

Nou kan u oorgaan na die oordenking op video (die Skrifgedeelte word op die video voorgelees)

Na die video kan u ook na die volgende lied luister:

“Nearer my God to thee” (Mormoonse Tabernakelkoor)( https://www.youtube.com/watch?v=xaxrY1rxZKE)

In die week…

As u wil, kan u na die tyd dink aan een of twee dinge wat u as lewende lidmaat van die kerk van die Here in hierdie komende week wil doen.  Bid en vra die Here om u daarmee te help.

css.php